Rayvin No 12
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rayvin No 12 is in 'n kompleks geleë, net 'n entjie se stap vanaf die hoofstrand in Ramsgate. Ramsgate het 'n Blouvlagstrand. Daar is 'n kiosk, toilette, haainette, lewensredders, pragtige en veilige staproetes, diepseehengel-geleenthede, asook strand- en rotsvisvang. Die Margate-vliegveld is 5 km ver.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, asook 'n TV. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan in die sitarea ontspan voor die TV met die volledige DStv-pakket, en die leefarea bied toegang tot 'n groot stoep met stoepmeubels en 'n braai-area.
Daar is skadu-parkeerplek vir 1 voertuig en 'n tweede parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is omhein en toegang kan slegs deur 'n elektriese hek verkry word.
Rayvin No 12 is net 'n kort entjie se stap van verskeie restaurante en kroeë af en besienswaardighede in die omtrek sluit gholfbane, winkelsentrums, staproetes, Butterfly Valley en Bellevue Park in.
Die eenheid maak gebruik van sonkrag en word minimaal tydens beurtkrag beïnvloed.
Slaapplek
’n Bespreking by Rayvin No 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Jaar gelys 6
Ligging
- Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rayvin No 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom