Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Mooihoek is troeteldiervriendelik, maar klein honde moet asb. aan 'n leiband gehou word.
Bring asb. genoeg braaihout saam.
'n Diensfooi van R50 sal gehef word indien die gaste vereis dat die eenheid daagliks skoongemaak word. Die dienste sal die skoonmaak van die braai/kaggel asook skottelgoedwas en kombuis skoonmaak insluit. Enige bykomende dienste moet direk met die Rebellie Gaste Plaas bestuur gereël word. Die diensfooi word tussen die werkers verdeel en kan op die kombuistafel gelos word wanneer die eenheid klaar is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rebellie, Off R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang