LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebellie Gaste Plaas - The Lodge | LekkeSlaap
+10

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge.

Die lodge bied slaapplek aan 7 gaste in 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die solder het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en etenstafel. Die sitkamer het 'n kaggel en daar is 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid het ook 'n privaat Jacuzzi.

The Lodge is troeteldiervriendelik, maar hou asb. kleiner honde aan 'n leiband.

Rebellie Gaste Plaas het nie heinings nie en wilde diere soos swartwildebeeste, elande, sebras en blesbokke wei vrylik hier rond. Ons bied verskeie doendinge op die perseel: Gaste kan die berg uitklim om die lieflike uitsigte oor Lesotho en Clarens te aanskou, 'n bietjie gaan rondry op ons 4x4-roetes (moeilikheidsgraad 3 tot 5), of die plaas per bergfiets gaan verken. Ander nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, teikenskiet, visvang en riviervlotvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rebellie Gaste Plaas - The Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebellie Gaste Plaas - The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTJkMzYwLThiZmUtNDFkOC04MjE0LWVmODg5Y2I5MDEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!