Red Bishop
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marisa V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker kuierplek.
Reone K - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome apartment.
Karlien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Topklas verblyf. Netjies, modern en baie gesellig.
Coenie M - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie diens en goeie waarde vir geld.
Danie N - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Kayleen P - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning.
Arista P - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en rustig.
Kirisha J - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Wynne P - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Pieter C - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Bernie K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en modern.
Mari V - Aug 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, gesellig, netjies en skoon met alles wat jy nodig het.
Chantal L - Jun 2023
Algehele gradering
Our stay was excellent.
Beronicia A - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Celine S - Mei 2023
Algehele gradering
Everything in the accommodation was comfortable.
Sandra C - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Donavon G - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful and relaxing.
Marianne H - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boeke uit.
Melissa S - Aug 2022
Algehele gradering
Red Bishop was an excellent place and ticked all the boxes.
Lees meerLizelle K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi gebou en mal oor uitleg van plekkie. Het 'n filter-koffiemasjien en gasstoof wat heerlik is. Netjies, maar nie té netjies dat jy bang is kinders gaan iets breek. Winkels binne stapafstand.
Karen A - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was naby als.
Ben N - Okt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike gehalte.
Rob F - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely stay in Red Bishop 4, at a very nice place.
Lees meerAbigale T - Apr 2021
Algehele gradering
Elke sent werd.
Ilse P - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Tania C - Nov 2020
Algehele gradering
Slegte ligging.
Bradwill H - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely beautiful
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbenstraat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap