Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Coral 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Red Coral 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annelise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise C
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Our stay was comfortable and we had everything that was needed. Such a short walk to the beach was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Annelise,

I am so happy to hear that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you again in the near future.

Kind regards,

Magdie

Red Coral 2
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

'n Baie lekker verblyf in 'n baie goed toegeruste woonstel.

Magdie het ons by ons aankoms ontmoet en ons baie welkom laat voel; sy het ook moeite gedoen om te verseker dat ons verblyf gemaklik was. Veilige parkering vir ons voertuig was ook deurentyd beskikbaar. Beslis aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle binnekort weer te verwelkom by Red Coral 2.
Groete

Magdie

Red Coral 2
Lavona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona M
Gesin met tieners

Enjoyable. Rested well. And enjoyed the privacy.

Was very enjoyable. Host and husband were extremely friendly and very helpful. The apartment was very clean, and we had everything that we needed. Will definitely go back. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Hi Lavona,

Thank you so much for your kind words. We look forward to welcoming you again to Red Coral in the near future.

Kind regards,
Magdie

Red Coral 2
Jen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jen V

Fantastic.

Beautiful! Felt like home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Thank you so much for the feedback, Jen. We look forward to hosting you again soon! Kind regards, Magdie.

Red Coral 2
Marsha C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha C
Gesin met klein kinders

Baie lekker die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies.

Baie gerieflike veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer by Red Coral 2 te verwelkom!

Red Coral 2
Dané D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly, dankie. Skoon en netjies.

Baie lekker. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer by Red Coral te verwelkom. Groete, Magdie.

Red Coral 2
Loren C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loren C
Gesin met tieners

Fantasties.

Een van die beste. Sal enigetyd weer gaan en my vriende aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Coral 2 se terugvoer

Baie dankie, Loren. Ons sien uit om julle sommer gou weer by Red Coral te verwelkom.

Red Coral 2
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norman-straat 17, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd31687c9397acd2b319578c70b7b65689c1fee177246eaa02805658a3d124d5ec3db14c4d53ac2b8575201141f2149f73a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 17 Norman Street Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123193330633 18.833016326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem