2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Palgrave Street, Dormehlsdrift, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë. Hierdie eenheid is perfek vir die enkelreisiger of vir 'n paartjie. Die geriewe maak nie voorsiening vir ekstra kuiergaste nie. Benut gerus die mooie Tuinroete om saam met vriende te kuier!
Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëlkas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV en 'n haardroër.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele.
Die hele perseel is omhein en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerdehek beskikbaar.
Red Gate Cottage is sowat 4 km vanaf Mediclinic George en 400 m vanaf 'n GoGeorge-bushalte geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe insluit
'n Karwasdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers.
Rook is verbode op die perseel.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |