Red Kettle Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 68, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Red Kettle Cottage is 'n knus, opgeknapte dorpshuis wat sentraal in Beaufort-Wes geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea, asook 'n biblioteek met boeke, 'n werkspasie en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby winkels, restaurante, die Karoo Nasionale Park en Beaufort-Wes Museum geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Red Kettle Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Constance Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- Birdstraat 68, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Kettle Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 68, Beaufort-Wes, 6790, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom