Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Mountain Retreat Clarens

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Red Mountain Retreat Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was fantasties. Goed toegerus, ongelooflik netjies. Pragtige uitsig. Goeie klientediens. Al wat kort is 'n braai waarin jy 'n houtvuur kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J
Gesin met klein kinders

Te kort!

Baie lekker gebly, uitsig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Gesin met klein kinders

Our stay was peaceful, pleasant and more than we could have hoped for.

We only stayed one night, but what a beautiful place in the perfect, picturesque location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig in Clarens!

Ons het al 'n paar keer deur die jare daar gebly. Beste uitsig in Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlekwazi K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlekwazi K
Saam met vriende

Exceptional.

It was great and we enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met vriende

Asemrowende uitsig vanuit 'n snoesige, moderne plekkie.

'n Moderne 2-slaapkamer-eenheid met pragtige uitsig. Die binnehuise kaggel het die leefarea lekker warm gemaak. Beddens het elektriese komberse wat wintersaande snoesig maak. Die kombuis is ingerig met duursame items en stylvol. Die stoep buite is ideaal vir kuier en koffie drink met 'n pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imke H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke H
Saam met vriende

Onvergeetlik

Besonderse verblyf met die mooiste uitsig! Jacquie die gasvrou is baie vriendelik en niks is te veel moeite vir haar nie. Die verblyf is stylvol, gerieflik, cosy en uitsonderlik toegerus. Ek sal beslis weer daar gaan bly en sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin C
Gesin met tieners

We had an absolutely fabulous stay with the most magnificent view. Equipped with everything you need!

Unforgettable view. Close to hiking trails which is a must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

I enjoyed my stay very much. The place is perfect for me. Clean and neat. I love the style of the place and the view is just spectacular. I have no complaints. Definitely will go back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minet C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minet C
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike uitkyk.

Baie mooi plek met die beste uitkyk. Eienaar is baie vriendlik en laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met asemrowende uitsigte.

Pragtige plek met asemrowende uitsige. Plekke vir verbetering. Geen krag. Geen water, daar kan definitief voorsiening gemaak word vir water indien daar geen krag is nie. Kon nie stort nie, kon nie toilette gebruik nie, krag was af sedert 18:00 en nooit weer aangekom vir die res van ons verblyf nie. Ons het alternatiewe verblyf in Bethlehem gaan kry. Is defintief teleurgesteld daaroor. Het nie soos 'n wegbreuk gevoel nie. Verhittings toestelle ook aanskaf word. Die kaggel verwarm die plek, maar slegs in die sitkamer, die kamers is yskoud. Verder sou dit 'n wonderlike tyd gewees het. Lieflike privaat eenheid. Een dag se kuier is verseker te min!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 772, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc39b5fe47a95dd2aa9cd948d6cd02818f966092f76974d5ccfbc2e25e15ad5ce34ca37af2a1d8d627ca8154281d06625031b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 772 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521910682525 28.410851871164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem