Red Mountain Retreat Clarens
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-singel 772, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 333 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Red Mountain Retreat Clarens is 'n selfsorg-vakansiehuis in The Ridge in Clarens. Die huis bied 'n pragtige uitsig en direkte toegang tot die Clarens-bewarea met verskeie voetslaan- en staproetes.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Red Mountain Retreat Clarens sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lize- Rae Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Jaar gelys 2
Ligging
- Ridge-singel 772, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Red Mountain Retreat Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-singel 772, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom