Red Sands Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerty P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant stay. Nice stay in a clean and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viki R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Short! Excellent stay and had a fantastic meal at the restaurant. Very good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mally M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A beautiful location and friendly and welcoming staff. A lovely location and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfekte oornagplekkie! Dit was weereens 'n heerlike kuier gewees. Die ontbyt wegneempakkie was meer as genoeg en smaaklik. Die chalet was mooi skoon gewees met 'n gemaklike bed. Almal was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Vriendelike ontvangs; het dadelik tuis gevoel. Heerlik oorgeslaap. Netjies. Restaurant bied smaaklike ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangename plek om te oornag. Alles was baie netjies en geen klagtes wat die rondawel aanbetref nie. Buffet ete baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena S
1 nag
5.0
Aug 2025

Onbeskryflik lekker soos altyd. Rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik oornag fasiliteit. Dit is 'n ideale oornag fasiliteit. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant voorsien heerlike etes met ruim porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skitterend. Baie lekker en skitterend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very nice. Very nice, thank you. I will visit again for sure and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 81 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N14, Kuruman, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e381eade6b583a3c82b8eff60125eba5202e59f690a24aae5c241bff20949cb3bb1d9b5b64560c3d00a416d7a428b2a09f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 Off the N14 Kuruman 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.510207878116 23.303807079792
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang