Bultfontein Akkommodasie by Redfield Guest Farm | LekkeSlaap
+12
+12

Redfield Guest Farm

10 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairfield Farm 28, Langs die S96, 12 km vanaf Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Redfield Guest Farm bied 'n warm en gesellige omgewing in 'n heilsame en landelike omgewing, verwyder van die verkeergeraas en besoedeling, reisigers, toeriste en vakansiegangers. By Redfield kan jy plattelandse elegansie en gerief ervaar terwyl jy luister na die lammers wat blêr, kalfies wat hulle ma's roep vir melk en die opgewekte gekwetter van wilde voëls in die bome. Redfield is minder as 'n uur se ry van Bloemfontein af op die alternatiewe roete tussen Johannesburg en Bloemfontein.

Akkommodasie bestaan uit oornag-eenhede en selfsorg-eenhede waarvan almal en suite is. Die selforg-eenhede het gerieflike blyplek vir 'n gesin en elkeen het 'n dubbelbed en enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort en die eenhede het hulle eie kombuisie en sitarea. Die eenhede het elk 'n TV met DStv, 'n braai-area en lugversorging. Veilige parkering is langs die eenhede beskikbaar.

Die oornag-eenhede is ideaal vir sakereisigers. 2 van die eenhede het 'n dubbelbed en daar is 1 eenheid met 2 enkelbeddens. Die eenhede het 'n stort en suite, 'n TV met plaaslike kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging en hulle eie braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar voor die eenhede.

Ontbyt word in die hoofhuis voorgesit en sal jou help dag op die regte manier af te skop. Jy kan ook 'n warm aandete van die Redfield's spyskaart bestel, of ons kan dit in jou kamer voorsit. Jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Redfield Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fairfield Farm 28, Langs die S96, 12 km vanaf Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Gaste dink Redfield Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bultfontein Vrystaat
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairfield Farm 28, Langs die S96, 12 km vanaf Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKLLyKjyu91k73m1aYgYNRcfuXpX8gyQKjH90iECTCdTzO0GcV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Fairfield Farm 28 Off the S96 9670 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.387053916813 26.149496734142
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za