Reflections Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Reflections Guest Farm is 'n lieflike selfsorgplaas in Tulbagh in die Wes-Kaap. Die plaas is ideaal vir vakansiegangers of paartjies wat op soek is na 'n naweekwegbreek en bied 'n rustige vakansie-atmosfeer.
Verblyf word in 4 kothuise en 2 huise gebied. Elke kothuis en huis het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n asemrowende uitsig oor die dam. Die dam is die middelpunt van hierdie rustige ligging in die Tulbagh-vallei, wat dit ideaal vir romantiese wegbreke en gesinsvakansies maak.
Aktiwiteite op die plaas sluit baarshengel, roeibote, kano's en swem in.
Kom besoek die asemrowende wynplase wat hierdie skouspelagtige vallei omring, of durf een van die aktiwiteite in die vallei aan, wat perdry, bergfietsry, voetslaan en Zipline insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Reflections Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theuniskraalpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom