Reivilo House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marthinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Una V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier in 'n veilige plek met gasvrye eienaars.
Conrad R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir al julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons kom beslis weer!
Christa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie smaakvol, ruim en skoon.
Kobie N - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Hester L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties huislike huis met die mooiste kunswerke!
Jean-mari L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, pragtige tuin en mooi braaigeriewe.
Elma F - Mei 2019
Algehele gradering
Naby hoofpad en dorp.
Lees meerSonja I - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, met baie vriendelike landlords!
Wilma B - Sep 2018
Algehele gradering
Die huis het karakter en is pragtig.
Martie S - Aug 2018
Algehele gradering
Ons was ses vriendinne en alles was gemaklik, mooi en netjies, nêrens nog soveel mooi meubels in 'n gastehuis gesien nie.
Hantie V - Jan 2018
Algehele gradering
Gaan vind jouself in Parys!
Francois N - Des 2017
Algehele gradering
Lieflik ingerig en 'n lekker kuier huis.
Nicolette C - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Vicki W - Des 2017
Algehele gradering
Was heerlik rustige omgewing.
Bill S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Chantelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Dankie, dis gerieflik en aangenaam.
Juanita W - Jul 2017
Algehele gradering
Reivilo House is 'n lieflike sonnige rusplek en ons het tuis gevoel.
Lees meerReivilo House se terugvoer
Baie dankie Juanita, ons het badkamer matjies in gesit en die kamers verander. Ek sal aandag skenk aan beter handoeke, en het in tussen 'n boma gebou om langs 'n heerlike vuur te kuier vir daai koue Vrystaat aande. Hoe kan ons vergeet het van 'n haardroër, ons waardeer jou terugvoering en ek hoop om julle weer te ontvang. Groete Marthinus.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ortleppstraat 10, Parys, 9585, Vrystaat