Reivilo Karoo
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Reivilo Karoo is geleë in Colesberg, Noord-Kaap, die perfekte halfwegstop op die N1 tussen Gauteng en Kaapstad. Reivilo bied rustige Karoo-verblyf omring deur uitgestrekte oop landskappe en groot lugruime.
Ons bied 3 uniek versierde eenhede, elk gemeubileer met gemaklike beddens, met 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid bied 'n tee- en koffiemaakstasie met 'n induksieplaat, broodrooster, klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, gereedskap en breekware.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkering geniet. Elke eenheid bied privaatheid, braaigeriewe, goue sonsondergange, en elke aand groet jy met sterrehemel so helder dat jy die Melkweg kan sien.
Besienswaardighede/aktiwiteite om naby te verken, sluit in bergfietsry, staproetes, perdry, die Karoo-landskappe geniet, of bloot die plaaslike restaurante en geskiedenis wat die dorp bied, geniet.
Ligging
- Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang