LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rekky's Signature Guest House | LekkeSlaap
+81

Rekky's Signature Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Rekky's Signature Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bernhard S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard S
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het.

Daar is aan die einde van die dag tog 'n groot verskil tussen vakansiehou en 'n sakereis. Wanneer my vrou saam met my reis, soek mens iets meer luuks, 'n uitsig ens. In die geval van 'n sakereis, gaan dit vir my baie meer oor sentrale ligging na waar ek kliënte moet sien, gerief om na ure te kan werk en dies meer. As jy met my saamstem, kontak Rekky's gerus vir jou volgende sake besoek aan Johannesburg.

Bennie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies.

Veilig en skoon.

Rekky's Signature Guest House's terugvoer

Thank you for the wonderful review. We appreciate your feedback as we strive to improve our services. We hope to host you again in the near future.

Rekky's Signature Guest House
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvinweg 45, Bramley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr1IvNKRYaPubmnca1b9yYML5H8t9lisUDiSpgnNSxL4v9leNwo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 45 Kelvin Road Bramley 2090 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.121705183499 28.077545364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!