+16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
20% AF!
Winteraanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Remini huisves ongelukkig geen groepe matrieks of studente nie.
Navrae en besprekings moet ten minste 24 uur voor aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
25 % AF
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
25 % AF
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
25 % AF
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Bespreek

54 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG07fW6SoReO8QFCE7YnmenU3VyquMDvhqjCqNzVxh6h5G6Etje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 54 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0366069 24.924575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang