Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rendezvous

Rendezvous
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die bedrag moet saam met die terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R2000 1 week voor die inklokdatum betaal word (tensy anders gereël). Die faktuur sal aan die gaste gestuur word en die bedrag moet direk aan Rendezvous betaal word.

Die breekskadedeposito word gebruik om enige skade aan die inhoud en/of die perseel te dek wat gedurende die tydperk van verblyf ontstaan het. Die deposito sal binne 7 dae na die vertrekdatum terugbetaal word.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

WiFi is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Instruksies oor hoe om data op die voorsiende Huawei WiFi-versender op te laai, is by die eenheid beskikbaar.

Indien daar enige breekskade is, moet dit asb. so gou as moontlik onder die aandag van die agent gebring word. Indien breekskade tydens die verblyf gebeur, moet dit asb. aan die agent gerapporteer word sodat 'n vervanging of vergoeding gereël kan word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie, ook nie draagbare braais nie aangesien oop vure nie toelaatbaar is nie.

'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar vir gaste wat langer bly.

Die eenheid word met 24 uur-gewapende reaksie beveilig. Verseker asb. dat die eenheid gesluit word en die alarm gestel word wanneer jy uitgaan. Dit is ook raadsaam om die alarm saans te stel wanneer gaste gaan slaap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzersingel 20, Rivers Bend, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASFOmGCxjdNFjbPtaG4KqjanOA7TIOhDLV2ZzCrnAbgUQBNrZ4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 20 Coetzer Crescent Rivers Bend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.675454 26.6483339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem