Rene

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek.

Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg vol vorraad. Rene's is in Douglas geleë. Dié omgewing bied 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge soos romantiese sonsondergang-riviervaarte, die Confluence wynkelders, wildtoere op 'n wildsplaas in die lekker vars lug, en 'n 9-putjie gholfbaan. Vir diegene wat verkies om in die huis te bly, is daar 'n swembad en 'n dek, waar jy 'n lekker boek of 'n glas wyn kan geniet.

Ons is die perfekte oorstopplek vir vakansiegangers en sakereisigers. Jy kan hier heerlike kos, oop ruimtes en lekker plattelandse gasvryheid geniet. Soos Steve Hofmeyer sê: "Lekker mense en hope pret".

Douglas is 'n historiese dorpie wat naby 2 groot riviere, die Oranjerivier en die Vaalrivier geleë is.

Gaste kan oop ruimtes, romantiese sonsondergange en die sjarme van die platteland verwag. Die enkel- en dubbelkamers is gerieflik en het lugversorging, satelliet-TV en veilige parkeerplek. Geniet vars plaasontbyt, rooiwyn (van ons eie Douglaskelder) en aande op ons swembaddek.

Jou gashere is Rene en Ap en almal is baie welkom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rene gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za