- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag.
Ons het 10 gemeubileerde kamers met en suite-badkamers wat tot 20 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Ons "executive"-kamers het Victoriaanse baddens en al ons kamers is toegerus met lugversorging, TV met plaaslike en sekere DStv-kanale, 'n teeskinkbord, skoon, wit beddegoed, gratis WiFi-toegang, yskassie vir eie gebruik en veilige parkeerplek met 'n elektroniese toegangshek na die perseel. Ons is naby geriewe en ook naby Klerksdorp en Matlosana Mall.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, TV in die gemeenskaplike leefarea en al die kamers het sy eie privaat ingang. Smullekker ontbyte en aandetes is beskikbaar op die perseel en ons vriendelike personeel sal jou dadelik tuis laat voel. Konferensiegeriewe is beskikbaar en kwotasies word op versoek uitgereik.
Let wel dat die tariewe ontbyt insluit.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Gaste dink Residensie Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilfontein Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes