Rest @ Calliope
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Calliope Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Johan A - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Rest @ Calliope.
Paul L - Jan 2024
Algehele gradering
Calliope kort 'n opknapping buite. 'n Nuwe spaarkamerbed, seep vir gaste en tee word benodig.
Corlia H - Jan 2023
Algehele gradering
Vir seker die geld werd!
Rest @ Calliope se terugvoer
Corlia en haar familie was fantastiese gaste en ons sien uit daarna om hulle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calliope-straat 47, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom