LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest a Bit at Glentana | LekkeSlaap
+31

Rest a Bit at Glentana

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as die mees gematigde klimaatstreek in die land en dis selde warmer 28 grade. Van die beste gholfbane in ons land soos Fancourt, Pinnacle Point by Mosselbaai en Kingwood by George, Heroldsbaai en nog ander is naby ons geleë.

Die huis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n stapelbed en enkelbed in die tweede slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die eerste badkamer en 'n stort en 'n wasbak in die tweede badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met net 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas met 'n groot vrieshokkie, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Daar is 'n platskerm-HD-TV met sekere plaaslike SABC-kanale in die sitarea. Let dat daar geen KykNet-kanale is nie. Gaste is welkom om hul eie vir DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar privaat braaigeriewe buite, 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek vir 'n sleepwa op die perseel.

Klein, knie-hoogte honde is welkom op versoek.

Glentana spog met 'n lieflike strand ideaal vir stap, asook veilige swemplek. Groot Brakrivier is ongeveer 10 km weg. Gaste het maklik toegang tot Kaapstad, Johannesburg. Oos-London en Gqeberha (Port Elizabeth) vanaf George Internasionale Lughawe. Die woonstel is aan die onderkant van die huis geleë en front na die see. Dit is sowat 200 m se stap vanaf die strand. Daar is prentjiemooi uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest a Bit at Glentana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Rest a Bit at Glentana
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest a Bit at Glentana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0da737c1cb0dedcf8b0e0c218fb2e91966221007003803d810b668052b0222cc96cee20ca270b4880b85f87bf1daa429e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580  per nag, vir 5 mense 26 5 1 5 17 Seekat Street Glentana 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.048367218007 22.311074620238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!