6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rest a While is geleë in die oulike kusdorpie De Kelders, tussen Stanford en Gansbaai. Die area is bekend vir sy haaihokduik, wynproe, walviskyk, see-uitsigte, visvang, stap, seeswem en 'n aangrensende natuurreservaat.
Hierdie enkelverdiepingwoonstel is apart van die hoofhuis en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met premium DStv-kanale en 2 opvoubare slaapbanke, ideaal vir 2 kinders. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n volledig toegeruste privaat braai-area buite met 'n tafel en bankies, en braaitoerusting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 59 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest a While het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Ingang Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang