Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 29 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 160R870 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rest and Sea Self-catering is in die prentjiemooi kusdorpie Franskraal en is 'n oulike selfsorgeenheid vir gaste op soek na 'n rustige kuswegbreek. Die stylvolle eenheid is verwelkomend en goed ingerig.
Rest and Sea het 2 elegante slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffiemaker toegerus. Vir beurtkrag is daar 'n gasplaat. Gaste het ook toegang tot 'n induksiestoofplaat en broodrooster.
Gaste kan die bekoorlike Kaapse Walviskusroete of die omliggende Overberg verken gedurende verblyf of net heerlik in die sitarea by Rest and Sea ontspan waar daar 'n platskerm-TV met Netflix of Amazon Prime is. Ononderbroke WiFi word selfs tydens beurtkrag voorsien. Buite is daar gasbraaigeriewe beskikbaar.
Rest and Sea Self-catering is ideaal vir 'n ontspannende kusvakansie, trougaste en diegene wat op soek is na opwindende aktwiteite soos die Marine Groot 5-avonture, Fat Bike-toere of wynproegeleenthede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest and Sea Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roelandstraat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap