Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest4Sure

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Rest4Sure
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Retha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat skougehalte.

Baie lekker gebly. Alles wat baie goed, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker!

Die skoon, netjiese en gerieflike verblyf teen die bekostigbare prys kry mens nie elke dag nie. Dit is 'n onvergeetlike verblyf by 2 baie spesiale mense. Baie dankie, ons sal weer kom kuier, hopelik binnekort en langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette Conradie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Conradie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom.

Baie lekker. Dierbare gasvrou. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Dankie Lynette. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.

Rest4Sure
Bafundi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bafundi B

100% neat. I would like to visit again and recommend it to my friends.

It was very interesting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything expected & so much more.

The most perfect home away from home and the best couple to stay with. 100% private. Everything works perfectly and it is a genuine blessing to stay at their home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Thank you Ronnie it was a pleasure hosting your guys.

Rest4Sure
Cathy P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en voldoen aan al jou behoeftes.

Ons het heerlik gebly en die verblyf was netjies en het alles wat jy nodig het om jou tuis te laat voel. Ons was vriendelik ontvang deur Martie en ek sal beslis Rest4Sure aanbeveel! Ons sal graag weer daar oorbly as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Dankie Cathy dat jul Rest4sure gekies het. Dit was heerlik om julle te huisves. Hoop om julle weer eendag te sien. Geseende week.

Rest4Sure
Odette F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag se verblyf vir OP Proewe Rugby.

Martie was die aangenaamste gasvrou wat ek nog ontmoet het. Baie hulpvaardig en vriendelik. Plek is baie netjies en skoon, en heerlike warm water vir die koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Besigheidsreis

Goed geleë, veilig met al die nodige toerusting.

Voertuigparkering agter geslote hek. WiFi beskikbaar selfs gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jou weer te sien.

Rest4Sure
Tish T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish T
Enkelreisiger

Veilige, netjiese plekkie met vriendelike gashere.

Het dit reeds opgesom soos hierbo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah D
Enkelreisiger

Really lovely and peaceful.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay!

The accommodation was clean and it was like staying at home. Friendly host and hostess. Really would recommend this stay to one and all!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Thank you Brenda, it was a pleasure hosting you. Enjoy your travel.

Rest4Sure
Andre K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en cosy.

Eienaar baie vriendelik, het ons met professionalisme ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Absoluut die moeite werd. Baie netjies!

Dis perfek vir vinnig oorslaap. Dit het letterlik alles wat mens benodig. Ons het baie veilig gevoel selfs met die beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Heerlik ontspan.

Heerlik gebly! Ek het veral die warm lig in die badkamer geniet. Dankie vir lekker bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Dankie Vicky. Dit was heerlik om jul te huisves.

Rest4Sure
Cj (anirie) T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj (anirie) T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Baie skoon en netjies. Goed toegerus met alle benodighede.

Fantasties. Skoon en netjies. Alles daar wat mens nodig het. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macneil G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Macneil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tyd, lekker mense.

Baie goed ontvang deur Martie. Baie vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel en gaan vir seker weer van Rest4sure gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tess C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tess C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig. Lekker gebly hier!

Ek sal Rest4Sure beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Ek kan die verblyf ten sterkste aanbeveel en gee dit 'n 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Besigheidsreis

Very good value for money.

Wonderful, warm owner, who couldn't have been more helpful and hospitable. It's great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Thank you, Peter

It was a pleasure hosting you guys.
You are more than welcome to visit again.

God Bless
Reinier and Martie

Rest4Sure
David B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary H
Saam met vriende

Clean, friendly, comfortable and well appointed room.

I will recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loann K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Toe ons daar aankom toe is daar iemand wat weet wie ek is en ons verwelkom het en het vir ons gewys hoe als werk en aan ons ook die verduidelik hoe die warmwater-saak is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaheema D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaheema D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and tidy, very friendly hosts.

VSee rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly al was dit net vir 'n slaapaandjie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Gesin met klein kinders

Gemak en gasvryheid uit die boonste rakke!

Ek, my man en baba het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het en nog wat. Martie en Reinier is dierbare, gasvrye mense en het ons dadelik laat welkom voel. Ons kan definitief Rest4Sure aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean with really helpful and nice people.

Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gasvry, skoon en gerieflik.

Ons is regtig baie gasvry ontvang. Die verblyf is pragtig, baie netjies en skoon. Het heerlik daar gebly. Baie lekker saam met ons gasheer en gasvrou gekuier! Ashton is 'n pragtige klein dorpie, wat rustigheid bied vir 'n goeie wegbreek, maar steeds naby genoeg is aan groter dorpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorretta M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Rustige gebied. Vriendelike ontvangs. WiFi en slegs 5 minute vanaf die hoofweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Loretta,

Dit was heerlik om jul te akkommodeer. Bly jul het jul tyd geniet.

Groete,
Martie

Rest4Sure
Marina B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met vriende

Pragtig, lekker stil, baie netjies en vriendelike op regte mense.

Was so lekker, hulle het ons dadelik laat Welkom voel en is twee ongelooflike mense. Wat 'n pragtige plekkie. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest4Sure se terugvoer

Dit was n voorreg om jul te huisves. Dankie dat jul die plekkie onverbeterlik netjies gelaat het. Sien uit na jul volgende kuier. Geseende week.

Rest4Sure
Deon I - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontvang deur Reinier en Martie, die eienaars. Sal enige tyd weer die Rest4Sure besoek.

Goeie rusoord vir die moeë mens. Rustige atmosfeer en netjiese kamer met alle benodigdhede tot jou beskikbaar. Goeie TV-kanale tot beskikbaar indien jy wil ontspan. Net lekka!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452baf81c410cc1ea2b128e4a62cd4c2e1e8848f759127d4053b0c8a21831ce79416915c0c6bc9d96384faf0de9522855008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 4 Montagu Street Ashton 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.827903646591 20.064254392102