Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Rex Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 146

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Aha Rex Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anna-mart E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart E
Gesin met klein kinders

Modern, skoon, netjies en naby alles!

Netjiese moderne kamers en heerlike beddegoed - alles skoon en modern! Lekker ontbyt en 'n bar wat tot laat oop bly! Dit is stapafstand van die waterfront! Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Diens is goed en personeel vriendelik! Hietel kan bietjie opgradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renet M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renet M
Gesin met tieners

Baie gerieflik, naby als, goeie diens.

Baie lekker gebly. Gerieflike kamers, netjies, goeie ontbyt, alles wat nodig is vir oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Gesin met tieners

Great location.

Awesome service and pleasant staff. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi hotel naby alles.

Die hotel is baie mooi en netjies en ook naby die Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen L
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Goeie ligging in Knysna. Plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasiliteite en ligging.

Fasiliteite en ligging baie goed. Sal moet voorsiening maak vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Gerieflik geleë naby alles en toegerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki Ii C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki Ii C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love Knysna!

Very central one night stopover! Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalene D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Binne stapafstand van die Waterfront en Hoofstraat met al die winkels.

'n Lekker wegbreek enige familie met of sonder kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tihanna H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tihanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie ligging, heerlike tyd gehad.

Die restaurant The O Bar & Eatery, se diens was onder standaard. Die dame wat ons bedien het was beslis nie lus om te werk nie, glad nie vriendelik nie en wou nie eintlik hê ons moes by die ontvangs gaan betaal nie. Die kaartmasjien het nie gewerk nie, daarom het ons gevra dat sy die ontbyt se koste op ons rekening sit. Ons het wel die volgende dag by ontvangs gaan betaal. Die ontbyt buffet was ook baie duur R165 pp maar as mens net warm ete eet waar dit nie buffet is nie, maar hulle vir mens inskep is dit R125pp. Gaan eet liewers hy die Cafe Dubois net langs die hotel, uitstekende diens, vriendelik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaring.

Dis was 'n 4-ster-hotel en die lugversorger het gebreek en hulle het nie vir ons 'n waaier aangebied nie. So ons het in die nag warm gekry ek moes die oggend vir een gaan vra het wat hulle nie ook gehad het nie. Volgende dag het ek gevra vir een en het gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Die ligging is uitstekend; ons het ons voetruig in die onderdakparkeerarea gelos en te voet die dorp verken. Baie stylvol versier. Stil, ruim en skoon kamer met lugversorging, heerlike stortgeriewe, ons verwagtinge oortref in alle aspekte. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda U
Saam met vriende

Heerlik gerus heerlike ontbyt. Puik diens.

Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meiring L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreeknaweek.

Vriendelike personeel, gerieflike verblyf en ideale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prinell N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Prinell N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat hotel.

Stay was neat. Convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essendran N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essendran N

Service was excellent. Staff were very friendly and helpful.

Rooms were modern and well-equipped. Housekeeping was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met vriende

Gerieflik en silwerskoon.

Gerieflike bekostigbare verblyf om die hoek van die waterfront geleë. Netheid is die wagwoord. Bedien 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Gesin met klein kinders

Great experience.

It has a great location and is affordable. My only issue was that the aircon wasn't working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorinda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jorinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en netjies.

Goeie ligging en maklik toeganklik. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, veilig en ideaal geleë.

Sal vir seker weer in die toekoms boek vanweë ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Enkelreisiger

Bare foot test passed with flying colours.

This hotel was a surprise. The welcome from security and reception staff was excellent. The rooms were spotlessly clean and well stocked with everything one needs. The bed was comfortably firm and the linen crisp. The shower was so good I wanted to take it home with me. Breakfast was delicious and set me up perfectly for the rest of my day. The only downside was that I was staying only one night as I was passing through. I would like to return when next I find myself in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two day visit to Knysna to visit family and friends.

Signposting of The Rex is poor. The reception is located on the ground floor of the apartments next door! The room was very well appointed. My only problem was that we were on the second floor and the lift was out of order for the duration of our stay. I have reduced mobility due to knee problems and battled to climb the stairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Red O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Red O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen bekommernis verblyf.

Baie bevredigende ervaring, net jammer geen Afrikaanse TV-kanaal asook baie swak internet/data-ontvangs. Brekfis uit boonste geledere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd93dc283a265ae7a63241a65187576f7f5a11ee5d4d103b3cb9bb39a61cefb4c455a2539df1bed3de8ec9566b0ddbd337d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gray Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039135935764 23.045314953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem