- 142 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Gray Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die aha Rex Hotel bied elegante en gesofistikeerde verblyf in Knysna, wat in die wêreld-beroemde Tuinroete geleë is. aha Rex Hotel is die ideale basis vanwaar gaste die beeldskone strande, woude, strandmere en ander besienswaardighede kan verken.
Verblyf by die hotel bestaan uit verskeie kamers wat 'n modieuse, stedelike atmosfeer met 'n mengsel van moderne en klassieke dekor reflekteer. Elke woonstel het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 'n haardroër, elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul word. Daar is ook 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi-toegang vir vermaak.
Ontbyt en ander maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die hotel bied ook geriewe soos 'n wasgoeddiens teen ekstra koste, gratis onderdakparkeerplek, eksklusiewe kleinhandelaars in die binnehof, 'n haarsalon op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangstoonbank.
aha The Rex Hotel bied reisigers die geleentheid om Knysna se wêreldklas-restaurante, lowergroen woude, natuurreservate, kunsvlyt en strandmeer te kom verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 176
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 8 Gray Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Aha Rex Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Gray Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 142 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang