Harrismith Akkommodasie by Rheola's Guest Cottage | LekkeSlaap
+19
+19

Rheola's Guest Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 970 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rheola's Guest Cottage lê in 'n stil, veilige woonbuurt van die dorpie Harrismith aan die voetheuwels van Platberg en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid bestaan uit 'n ruim eetkamer, sitkamer en 2 ruim en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het slegs storte, en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim plaaskombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitarea het oorgenoeg plek om te sit en die eetarea het 'n eetkamerstel met 6 stoele. Daar is onderdak-parkeeplek vir 2 voertuie en die kothuis het 'n privaat tuin.

Harrismith is 'n lekker halfwegstasie langs die N3 tussen Pretoria en Durban en is ook halfpad tussen Bloemfontein en Durban.

Slaapplek

’n Bespreking by Rheola's Guest Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Rheola's Guest Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Rheola's Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 970
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 970
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 970
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 970  per nag (vir 8 persone) 8 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.28017 29.1333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za