Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Creek Estate

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 72 resensies vir Rhino Creek Estate
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle S
Enkelreisiger

Dit was baie baie baie sleg.

Eerste plek, daar is geen kommunikasie nie. Ons het daar aangekom en hulle het nie eens geweet van ons bespreking nie. Dit was baie vuil (alles), nie 'n plek vir kinders nie, baie duur vir net mooi niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disgusting, not value for money.

No. The pillows had yellow drool stains on them, we could see it through the pillow covers. It was disgusting. We had to ask for another pillow case to cover them. The fan and plugs did not work. The place looks nice on the outside but felt like a truck stop room on the inside. The bathroom also had a funky smell. The bathroom mirror was broken, and the towels had yellow stains on them. The room was overall unclean. This place is definitely not as advertised. The pictures are deceiving, I also did not even see a swimming pool as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkeerde tydsberekening.

Dit is nou nie die eienaar se skuld nie, maar daar was 'n partytjie tot middernag van gaste wat oorgebly het vir 'n troue die volgende dag, dus was dit nie 'n rustige aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Blanche S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ons verwag het nie. Ander gaste het geraas en musiek kliphard gespeel.

Dit was baie teleurstellend. Die foto's wat op die webblad is, was glad nie wat 'n mens kry as jy daar kom nie. Dis letterlik net slaapplek, niks anders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prudence R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence R
Saam met vriende

Booked for a 4-night stay with friends and family! We were having a celebration so we chose a farm as opposed to a residential area to avoid noise complaints! The staff was so welcoming, everybody was eager to help, the rooms were neat! Guys, if you need a venue for a celebration, book all the rooms at once and go have fun! Oh, and there is no load shedding.

The only thing is to bring a mosquito/flies repellent spray as it is on a farm and there are flies like on any other farm! I'm so happy, I had so much fun, and I'm trying to make up an excuse to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacco D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacco D
Besigheidsreis

Teleurstellend

Ons het teruggereis vanaf Kaapstad na Johannesburg en het oorslaap akkommodasie benodig. Dit is net 'n bietjie vêr vanaf die N1 geleë gegewe ons wou so gou moontlik ons oornag bestemming bereik en weer vinnig op die N1 wou kom. Ek het meer van 'n ontvangs verwag gegewe die indruk wat die foto's skep op die web. Ek het al by baie kleiner gastehuise oornag waar ek nog altyd 'n welkome ontvangs gekry het. Die geboue was donker en het verlate voorgekom. Ons moes ons pad in die donker vind en het eers, na wat ek verwag het die ontvangs area moet wees, maar daar was geen lewe nie. Iemand het ons van 'n afstand af nader gewuif om aan te dui waar ons kamer was. So daar was geen ontvangs nie, net "julle slaap hier" tipe van ontvangs. Die bedlampies het nie gewerk nie. Ek moes hulle inprop, wat nie veel van 'n probleem is nie, maar dit het nie gewerk nie en gewoonlik is bedlampies aan wat jou meer wellkom laat voel. Die agterdeur se handvatsel was stukkend. Die kort grondpad wat na die bestemming lei, is nie instandgehou nie, bedoelende wanneer dit nat is, is dit 'n probleem vir gewone passasiervoertuie. Ons het amper twee keer vasgeval en ek verwys na die pad reg by die gastehuis, nie die "nasionale" grondpaaie wat ook 'n probleem is nie. Indien jy nie bekend met die omgewing is nie, is die "plaaslike" grondpaaie ook 'n probleem en ons moes van een grondpad omdraai om 'n alternatiewe roete te vind. Ek is bewus van die waarskuwing wat ek op WhatsApp ontrvang het, maar ek het nie geweet watter paaie na verwys was nie en die waarskuing was indien jy van Johannesburg se kant af kom. SO dit was nie voldoende nie. Ek is nie so bekend met Bloemfontein nie en ek het my misgis met die afstand toe ek die kaart bekyk het. Dus was die ervaring nie positief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paar woorde is heeltemal te min vir die slegte ervaring.

Rhino Creek behoort verwyder te word van die webtuiste af.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie goeie ontvangs.

Moeilike plek om te kry en die pad is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Beste Gert,

Baie dankie vir die terugvoer, dit is hoe ons, ons diens kan verbeter.

Die pad raak baie sleg na swaar aanhoudende reen. Almal in ons area probeer hard om die munsipaliteit te oorreed om die pad reg te maak en toegangbaar, veral gedurende die reen seisoen. Dit is 'n groot gesukkel maar ons sal aanhou tot dit gedoen word.

Ons is baie jammer vir u slegte ervaaring en hoop om so spoedig moontlik die pad in n goeie toestand te kry.

Groete
Rhino Creek Estate

Rhino Creek Estate
Karin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid van die kamer was swak.

Ver uit die dorp, met baie reën het ons gesukkel met ons voertuig om daar te kom. Die kamer kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn O
Gesin met tieners

Baie lekker ervaring.

Rhino Creek is 'n fantastiese oornagplek en ons sal vir seker dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N
Enkelreisiger

Rustig, stil in pragtige omgewing.

Netjiese en skoon akkommodasie in landelike omgewing. Ver van N1 af. Laaste gedeelte van pad nie van die beste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg en is tans besig met die munsipaliteit oor die probleem van die pad.
Dit is n groot gesukkel maar daar word gese aanhouer wen.

Groete
Rhino Creek Estate

Rhino Creek Estate
Kristen W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation, very friendly host who communicated well and a beautiful location.

Overall a really positive experience and would stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Thank you very much, we truly appreciate your feedback.

Rhino Creek Estate
Adele V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Oornag Kaaptrip.

Oornag net buite dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Kamer is opgegradeer sonder enige ekstea kostes, baie hulpvaardig netjies en skoon.

My 2 dogters het oorgeslaap na 'n lang reis, die gasvrou het gesorg dat hulle veilig daar aankom en my gebel met hulle aankoms en gerusgestel dat hulle veilig is, hulle is 17 en 18 en soos dit maar is, is ons ouers mos maar bekommerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R
Besigheidsreis

Aaklig.

Kamer is totaal ontoereikend vir oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietro W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pietro W
Gesin met tieners

Nie baie beïndruk nie.

Geen hand seep in die badkamer met ons aankoms nie (houertjie leeg by die wasbak), die belofte dat seep afgelewer gaan word is nooit gestand gedoen nie. Die waaier breek net voor ons gaan slaap, beloftes van 'n ander waaier wat gebring gaan word het ook nooit gerealiseer nie. Bloemfontein is baie warm in die somer so dit was 'n warm nag met geen waaier om mens bietjie af te koel nie. Sal nie weer daar oornag nie, kliëntediens is duidelik nie vir Rhino Creek Estate 'n prioriteit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

We humbly apologise for your bad experience at Rhino Creek Estate. We will definitely take it up with the person whom was on duty.

We would like to offer you one nights free accommodation, subject to availability of your chosen dates, if ever you are in the area again, we would like to make up for the previous bad experience and welcome you back with excellent service.

Please contact us to make your reservation.

Rhino Creek Estate
Wilma C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, Fresh air, stress relief.

A little bit out of town but worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rod K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Both positives and negatives.

Beautiful and tranquil place. Room is tastefully decorated and the bed is very comfortable. No plates and cutlery and nothing to warm food. Only dustbin is the small bathroom one. Shower handle not working adequately and no space to put soap etc. Door panels rattled all night in the wind. With a few additions and renovations has the potential to be a really super stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Dear Guest,
Thank you we appreciate your feedback. We will certainly attend to the door and all other concerns.
Our standard rooms are perfect for quick overnight stays which is why they are reasonably priced. They are too small to include a kitchenette or any extras.
We do however have 4 family rooms and a honeymoon suite that makes provision for this.
These rooms have a small kitchenette with a microwave, bar fridge, cutlery, and crockery, no stove for cooking purposes but we do have a braai area with braai facilities.
We apologize for the inconvenience caused.
Can you please provide me with the room number you stayed in.
Many thanks & kind regards
Belinda Rhino Creek Estate.

Rhino Creek Estate
Warren P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P
Gesin met tieners

Uitstekende kamers en lekker blyplek om te oornag.

Belinda is 'n fantastiese gasvrou en was baie gaaf om ons kamers op te gradeer. Ons sal weer daar bly as ons in Bloemfontein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie mooi.

Dis ons tweede keer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Baie dankie Marina, ons waardeer die terugvoer baie. Hoop om jul weer te sien.

Rhino Creek Estate
Andrea R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oorslaapplekkie.

Mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig. Mooi ligging. Vriendelike gasheer.

Ons plekkie het nie 'n asblik gehad nie. Sou ook voorstel dat lugversorging ingesit word. Verder, baie goeie akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Thank you, your feedback is much appreciated. This helps us to improve the property where necessary.

Rhino Creek Estate
Frank S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awsome.

We have enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie! Ons sal werk maak van dit wat aandag nodig het!

Rhino Creek Estate
Elsabe O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers het geen ventilasie nie en dit was baie warm.

Lugversorging in die kamer kan baie help. Pad daarheen het nie altyd veilig gevoel nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik stil en beddegoed en badkamer netjies.

Die wasbak in die badkamer moet net vasgesit word aan die muur. Kan maklik val en op iemand se voet beland. Die waaier is eintlik nie effektief nie. Sal dak waaier aanbeveel sodat beide beddens koel kan waai. Die atmosfeer was heerlik. Muskietgoed in kamer sal goed werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal verseker werk daarvan maak en laat weet as dit afgehandel is.
Groete
Rhino Creek Estate

Rhino Creek Estate
Rosa V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V

Rhino Creek was 'n baie aangename ervaring en rustige oorbly plek.

Gasvry, vriendelike en skoon omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer.

Kamer was baie skoon en netjies. 'n Yskassie of toegang tot ys sal 'n goeie toevoeging wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Ons wil graag laat weet ons het intussen 4 kamers opgegradeer met n kroegyskas en mikrogolfoond en dakwaaier.
Groete
Rhyno Creek Estate

Rhino Creek Estate
Lesly B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service.

Friendly service. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kawaya K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kawaya K
Saam met vriende

Home away from home.

The owner was very welcoming and helpful! I recommend Rhino Creek Estate as a stopover for travellers going to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlike ervaring, almal vriendelik en bedag. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Toegang tot die perseel benodig wel voertuie Met hoë grondvryhoogte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deb J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Deb J
Enkelreisiger

Disappointing.

No owner or manager bothered to greet me on arrival although they were on site. Being out of town one would have expected at least a lounge/bar but not even a fridge with ice in rooms. TV reception was poor. Safety was a concern as no security gates, no burglar bars on windows. Which resulted in me keeping my doors and windows shut. The breakfast and breakfast setting was very poor. Saving grace was the room and bathroom were clean. I would not recommend this establishment to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard N
Saam met vriende

Baie gewillig om te help en reëls aan te pas om spesiale versoeke te akkommodeer. Vriendelik.

Ons het spesiale versoek ingesit rondom die ontbyttyd en die personeel en eienaar was baie toegeeflik om vir ons die ontbyttyd te vervroeg sodat ons by ons verpligting vroeg genoeg kon uitkom. Na ons dag uitstappie het ons aangevra om te braai die aand en was die eienaar en staf weereens bereid om vir ons al die nodige eetgerei en braaigeriewe te voorsien. Ons moes net ons kole en eetgoed koop. Regtig baie vriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serge W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serge W
Saam met vriende

Quiet, tranquil and perfect for a break away!

Before we arrived we were rather lost with directions but when we chatted to Francois he was very helpful and managed to find our way. The cottage is very neat and tidy. We were given a upgraded cottage too - this was very kind of them. Will definitely recommend to anyone who is planning on staying within this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie en foto's is misleidend.

Was dit nie vir Lettie die skoonmaker en in my opinie die opsigter het soos die ander gaste eerder my geld terug gevra en ander blyplek gaan soek. Ek voel ontbyt moes voorsien word soos geadverteer, al was daar 'n 30% afslag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana M
Gesin met klein kinders

Warm.

Rhino Creek se verblyf was ongelukkig nie vir ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is bouvallig en wat my betref besig om te sink. Ek voel jammer vir die eienaar. Ek dink Rhino Creek Estate bestaan nie meer nie.

Die plek is nie geskik vir besoekers nie. Dis bouvallig en niemand bly op die perseel nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mj V

Skoon, netjiese verblyf met goeie ontbyt.

Ongelukkig, weens die droogte, is die internetprentjies nie realisties nie. Die werkster wat in beheer is van die plek is nog die sout van die aarde. Sy het so mooi na ons gekyk en was altyd uiters behulpsaam en baie vriendelik. Die kamers was baie skoon en het vars geruik. Die swembad was skoon en die klein kinders het dit geniet om daarin te speel. Vir groot groepe werk die opset lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Gesin met tieners

Gemaklik.

Ideale oornagverblyf. Sou lekker gewees het as daar kos/restaurant opsies was maar ons het oor die weg gekom. Baie akkommoderend om braai, borde ens. te verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B
Gesin met klein kinders

Vinnig, stop & go oorslaapverblyf sonder fieterjasies.

Ons was tevrede met die verblyf. Dit was goed ingerig en gemaklik. Die stort kan aandag kry (dele van die stort val uit mekaar uit). Ek moes beter navorsing gedoen het oor die ligging van die plaas. Dis heeltemal uit die dorp uit en geen restaurant geriewe naby nie. Ons het 10 uur die aand daar aangekom nadat ons eers plekke moes soek waarby ons kon eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oraait.

Plek is skoon. Geboue kort baie aandag. Ver uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheri M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sheri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede is netjies. Ligging was misleidend. Dit is ver buite Bloemfontein.

Ons het lekker geslaap. Eenhede was netjies. Met ons aankoms teen 17:00 was ontvangs reeds gesluit. Eers nadat ek die eienaar geskakel het, kon iemand ons eenhede vir ons wys. Die ligging is baie sleg! Dit is baie ver buite die dorp en dan ry 'n mens boonop op grondpaaie. Daar is geen restaurant soos vermeld nie. Ons moes ongeveer 30 km ry na 'n eetplek. Daar is nie melk om mee koffie te maak nie. Dit is nie duidelik of kraanwater drinkbaar is nie, dus ook nie water beskikbaar vir koffie nie. Die eenheid het ongelooflik baie insekte gehad. Hulle was tot in die beddegoed. Gelukkig het ons insekdoder naby gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oornag baie goed.

Rhino Creek Estate wys onder B/B, maar verskaf nie ontbyt nie. As jy slegs wil oornag is dit die ideale plek. Bietjie ver van winkels en omdat hulle nie ontbyt verskaf nie kos petrol vir heen en weer ryery baie. Daar is ook nie 'n tweeplaatstoof of mikrogolfoond in die kamer nie. Ek sal voorstel dat hulle ontbyt verskaf. Daar is ook so baie miere dat mens nie werklik rustig by die swembad kan sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Francois M
Besigheidsreis

As jy daarvan hou om sinkplaat-paaie te ry kan dit werk.

Daar was niemand behalwe die man met die besem om ons te ontmoet. Geen yskas in die kamer net 'n fan wat klink of jy die hele aand helikopter vlieg. Daar is tee en koffie in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica H

Swak maintenance.

Afwerking kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ettienne V
Saam met vriende

Lekker geslaap.

Die pad na die gastehuis is 'n lang grondpad in 'n baie swak toestand. Diens was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybil S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sybil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, rustig, ontspannend.

Perfekte oornag plek vir een of twee aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhino Creek Estate se terugvoer

Dankie Sybil, vir die positiewe terugvoer.
Dit was ons plesier om julle behulpsaam te wees.
Vriendelike groete

Rhino Creek Estate
Arista B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay at Rhino Creek Estate en-route to Roodepoort.

The place looks more attractive on the web-site than it really is. It is not very well situated and part of the road is bad. It is very far from restaurants. The breakfast was prepared OK, but the presentation of everything can receive attention. Definitely not the ideal overnight accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maretha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's misleidend

Die plek lyk glad nie soos op die foto's nie. Die gebou en terrein kort baie aandag. Ontvangs was ook nie baie georganiseerd nie. Kamers is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie B

Baie ontspannend!

Ontvangs was bietjie deurmekaar, maar die eienaar is baie vriendelik. Kamers was in 'n goeie toestand en nagrus was uitstekend. Sal 'n aand hier definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dick V
Gesin met tieners

Beskrywing op webwerf nie die realiteit nie.

Daar was geen ordentlike ontvangs nie. Ons het nooit die eienaar of bestuurder gesien nie. Die kamers benodig instandhouding, veral die badkamers waar daar verskeie krane, 'n stortdeur en wasbakke stukkend en los was. Kamer was oortrek van miere. Jammer dat daar nie aandetes bedien word nie. Bloemfontein toe vir aandete was nie ideaal na 'n lang dag op die pad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jennie B
Gesin met klein kinders

Dalk vir iemand anders.

Dit is nie selfsorgeenhede nie! En daar is geen braaifasiliteite nie. Ons is aangesê om houtjies op te tel in die omgewing indien ons sou belangstel om te braai. Hulle sou probeer reël vir 'n braaier?! Die binnekant van kamer baie mooi. Ontbyt was lekker. Geen aanduiding van hoe om elektroniese hek oop te kry of sleutel te los toe ons wou vertrek nie. Niemand het ook hul telefone geantwoord nie. Vroutjie in kombuis het hinkepink gestap tot by hek om dit oop te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging 'n nagmerrie!

Die ligging van die gastehuis was 'n nagmerrie a.g.v die lugmagbasis naby. Ons GPS kon nie werk nie en gevolglik het ons verdwaal. Die gastehuis self was heerlik, skoon en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelik en netjies

Lekker verblyf gewees. Hulle het uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Die foto's is totaal misleidend. Die plek is verwaarloos en baie ver uit Bloemfontein uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Vriendelik deur die eienaars ontvang. Die verblyf was skoon en netjies. Kan ek voorstel dat daar 'n asblikkkie in die kamer gesit word. Die klein enetjie in die badkamer is nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter U - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid in kamer uitstekend. Baie vriendelik en gasvry.

Baie vriendelik en gasvry. Lekker geëet. Duidelik die plek is in oorgangsfase. Kort hier en daar verf en ons deur het gesukkel om oop of toe te maak. Plek het tog potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese verblyf!

Baie lekker gebly. Baie netjies en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Aangenaam!

Uiters vriendelike en behulpsame bestuur. Nie 'n moeilike plek om te vind nie. Die Maselspoortpad is egter 'n nagmerrie, die grondpad vanaf die snelweg het erge sinkplaat op sommige plekke. Dit is stil en rustig en ver van besige paaie. Parkering is geen probleem en naby aan die kamers. Die kamers is netjies en skoon. Daar is 'n paar klein dinge: die kamers het nie asblikke, daar is nie rakkies in die stort en jy moet jou seep en sjampoe op die grond plaas. Die ontbyt is heerlik en ons het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele E - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele E
Besigheidsreis

Aangenaam en vriendelik!

As jy nie van goggas hou nie, is die nie die plek vir jou nie ... Dis 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar heerlike rustig en ontspannend. Wonderlike en vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah W
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier!

Oppad terug van vakansie was die oorslaap vir die naweek net wat ons nodig gehad het, rustig weg van alles, maar steeds naby genoeg om vinnig by die winkels 'n draai te maak. Ons gaan verseker weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vereena M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vereena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik en hulpvaardig.

Ons kamer was baie mooi en skoon. Die mense is hulpvaardig, maar die buitekant en aanwysings kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi en rustige omgewing.

Een wasbak se prop lig nie op om water uit te laat nie. Sal aanbeveel dat daar paar beskuite/koekies gelaat word om te eet vir ontbyt of by aankoms. Twee gemakstoele sal ook 'n verbetering wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disorganised but comfortable

Very disorganised but believe their manageress had left unexpectedly. Seems to be a building site at the moment. One of the workers showed us to our room and she was very nice, although out of her depth. There were no drinks in the fridge in the bar and no food available. The rooms were fine, very comfortable. Rhino Creek has great potential once all the alterations have been done to the outside of it. , but at this stage I would not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

'n Puik gastehuis: baie mooi, netjies en skoon.

Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan P
Saam met vriende

Puik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries C
Gesin met tieners

'n Pragtige, rustige plek.

Baie professionele ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was redelik.

Met die uitbreidings wat hulle mee besig is, sal dit in die toekoms, wanneer dit klaar is, een van my gunsteling-plekke wees om te oornag. Op hierdie stadium is die prys wat betaal word, 10% bokant wat dit moet wees. Hierdie mense probeer egter baie hard, en kry reg wat hulle probeer. Ek sien 'n blink toekoms vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonei D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonei D
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Het baie lekker gebly! Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4c50ad9295dd49efa56388cb768d4f49d6b38cf5b08dc00dc1f5619c790985ba4f2077380a6c9613a26a99cc1fb8454383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 72 5 1 4 7 Springbok Avenue Vallombrosa 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063433360582 26.341532888222