+99

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Cecilia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Die dame by Rhino Manor was baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar tuisgaan. Alles was baie netjies en baie veilig. Mooiste omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Cecilia. Baie dankie vir u puik resensie en die pragtige woorde! Ons is verheug om te hoor dat u die gasvryheid by Rhino Manor geniet het en dat alles na u wense was. Dit is vir ons ’n prioriteit dat ons gaste veilig en gemaklik voel in ons netjiese omgewing, en dit is wonderlik om te weet dat die skoonheid van ons omgewing ’n indruk op u gemaak het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer by ons te mag verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

Domieniekus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very nice! Awesome place! Friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik, gasvrye mense. We had a wonderful weekend stay at Rhino Manor. The place is neat, clean, and very well looked after, with a great location. We really enjoyed the air-conditioned room, access to a swimming pool and entertainment area – perfect for relaxing. The people were incredibly friendly and welcoming, which made the stay even more enjoyable. Highly recommended, and we would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Dear Chani. Thank you for your kind words and for taking the time to share your experience with us! We are thrilled to hear that you had such a "heerlik" weekend at Rhino Manor. It is wonderful to know that you found our rooms neat and comfortable, and that the air conditioning and entertainment area provided the perfect setup for your relaxation. We take great pride in our hospitality, so hearing that our team made you feel welcome is the best feedback we could ask for. We truly appreciate your high recommendation and cannot wait to welcome you back for another memorable stay in the future! Warm regards, Rhino Manor team.

Rudi D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Awesome, will go there again. Awesome stay, unit was clean, staff were friendly. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Dear Rudi. We’re so glad we met your expectations regarding cleanliness and service. It was a pleasure having you with us, and we can’t wait to welcome you back for another 'awesome' stay soon! Kind regards, Rhino Manor team.

Erna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Aangenaam, netjies. Baie netjies, mooi uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Beste Erna. Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly om te hoor dat u die netheid en die uitsig oor die rivier geniet het. Dit was 'n plesier om u hier te hê en ons hoop om u gou weer te verwelkom. Groete, Rhino Manor span.

Danie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Nommer 10 was perfek vir ons, lekker privaat en eenkant. Nommer 10: netjiese 3-slaapkamerhuis, goed ingerigte kombuis. Die sitkamer en onderdakstoep is 'n heerlike kuier- en braai-area, ideaal vir 'n gesin. Die tuin is goed versorg en die blink skoon swembad was 'n lekker bederf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Beste Danie. Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit is vir ons so lekker om te hoor dat Eenheid Nommer 10 vir julle die perfekte wegbreekplek was. Ons is bly julle kon die privaatheid van die eenheid geniet, asook die ruim uitleg van die drie slaapkamers en die goed ingerigte kombuis. Dit is vir ons belangrik dat gesinne sommer dadelik tuis voel, en ons is veral bly dat die onderdakstoep en braai-area tot julle kuier bygedra het. Ons span doen baie moeite met die instandhouding van die tuin en die swembad, so dit is wonderlik dat dit vir julle ’n regte bederf was! Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom vir nog ’n heerlike kuier. Groete, Rhino Manor span.

Nicolette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasmagories. Baie nice gewees, lekker dinge om kinders mee besig te hou en die swembad 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Nicolette. Baie dankie vir die pragtige 5-ster resensie! Ons is so bly om te hoor julle het dit "fantasmagories" gevind. Dit is vir ons altyd ’n prioriteit dat die jongspan hulself geniet, so ons is verheug dat die aktiwiteite en die swembad in die kol was. Ons hoop om julle en die gesin gou weer by ons te verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gasvryheid van die eienaar was werklik besonders lekker. Was wonderlik gewees. Baie lekker braai en kuiergeriewe. Ook bootreis bespreek wat eienaar ons op die dam uitgevat het. Ons was 'n paar koshuisvriende wat 'n begrafnis op Luckhoff bygewoon het van 'n ander universiteitsvriend. Ons was 'n groep vriende wat saam daar gebly het; ons kon nie vir beter gevra het nie. 'n Veilige atmosfeer beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Marthin. Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat u verblyf, ten spyte van die moeilike rede vir u besoek, so positief was. Ons streef altyd daarna om 'n atmosfeer van warm gasvryheid en veiligheid te skep, en ons is veral bly om te hoor dat die eienaar se persoonlike diens en die kuier- en braaigeriewe julle tyd saam so aangenaam gemaak het. Dit was 'n plesier om julle groep koshuisvriende te huisves, en ons is bly dat die bootreis op die dam ook 'n hoogtepunt was. In sulke tye is dit belangrik om 'n veilige hawe te hê waar vriende mekaar kan ondersteun, en ons is dankbaar dat ons deel daarvan kon wees. Ons hoop om u in die toekoms, onder gelukkiger omstandighede, weer by ons te verwelkom! Groete, Rhino Manor span.

John-ross P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjies, skoon en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste. Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete, Rhino Manor span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

64 Patrysblom Street, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmM3ZDgxLWIwMDEtNDQ3NC05NzFkLWJkM2E1NTM3MWMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.999396204705 24.744555652141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang