Rhino Retreat
Opsomming van Resensie
Debbie R - Aug 2022
Gemiddeld
Lovely comfortable family holiday, with all you need amenities we needed.
Rhino Retreat se terugvoer
Thank you so much Debbie! We so appreciate reviews, and this is just so lovely! We hope to welcome you back really soon! Take care, Bev
Lisa B - Jul 2022
Gemiddeld
So lekker gebly!
Rhino Retreat se terugvoer
HI Lisa, Ons is so dankbaar dat julle dit geniet het! En baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit so baie. Hoop ons kan julle weer gou verwelkom. Mooi bly. Groete, Bev
Gareth L - Apr 2022
Gemiddeld
Absolutely loved our stay.
Rhino Retreat se terugvoer
Dear Gareth
Thank you so much for your wonderful review. We are delighted that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon in the future! Take care, warm regards, Bev
Louis V - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitmuntende plek.
Rhino Retreat se terugvoer
HI Louis
Dankie so baie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit baie!
Mooi Bly
Groete, Bev
Susan V - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlik, ontspanne, gerieflik en 'n pragtige uitsig.
Rhino Retreat se terugvoer
Baie dankie Susan. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop dat ons julle weer kan verwelkom. Mooi bly.
Groete
Bev
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 75, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom