LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Manie's House | LekkeSlaap
+10

Rhodes Cottages - Manie's House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rhodes Cottages - Manie's House
Selfsorg met daaglikse skoonmaakdienste.
Huisreëls

Gedurende die wintermaande sluit die tariewe nie hout en steenkool vir die kaggels in nie.
Let asseblief daarop dat 100% van die per persoon tarief gehef word per kind gedurende die skoolvakansie. Slegs indien die kind vergesel word deur 2 volwassenes.
Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 465
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 465
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 465
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWNmZTFjLTdkOWItNDVjMi04ZDk1LTQ2YjBlOTk1MDQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 465  per nag, vir 6 mense 4 5 1 4 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!