Rhodes Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Tina G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid, vrede en ongelooflike mooi natuurskoon.
Alison T - Apr 2024
Algehele gradering
The stay was great. The place is interesting. Will be back.
Johannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly.
René C - Apr 2024
Algehele gradering
Karaktervolle hotel op 'n spesiale dorpie.
Colin D - Apr 2024
Algehele gradering
Well worth the experience.
Lees meerClint W - Apr 2024
Algehele gradering
Warm big hearted hospitality in an historic hotel.
Alain B - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Frans D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Die kos was uitsonderlik.
David E - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful village, hotel management very friendly and helpful, superb food.
Lees meerKoos M - Des 2023
Algehele gradering
Nuwe vriende gemaak met André en Susan Reeders, eienaars.
Jean N - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
Dorotheaelizabeth O - Nov 2023
Algehele gradering
Juweel in die berge.
Nico V - Okt 2023
Algehele gradering
Enormous potential, but cleanliness not up to standard.
Alida J - Okt 2023
Algehele gradering
Ons kamers en badkamers was glad nie op standaard nie.
Beverly H - Sep 2023
Algehele gradering
We loved the unit we stayed in, which had heaters for the cold and the food was simply delicious!
Waldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Lanklaas so lekker geëet.
Charl D - Jul 2023
Algehele gradering
Eenvoudig en gemaklik.
Desire K - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry!
Andries K - Jul 2023
Algehele gradering
Toale ontspanning in 'n gasvrye omgewing.
Teresa C - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely old world hotel, like stepping into the past, quaint.
Jill C - Feb 2023
Algehele gradering
Very confortable and enjoyable.
Ian R - Jan 2023
Algehele gradering
Very good service.
Francois J - Jan 2023
Algehele gradering
Beurtkrag laat gaste totaal in die duister, maar verstaanbaar.
Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Uniek en uitsonderlik.
Lees meerJason P - Des 2022
Algehele gradering
Amazing place to stay.
Rhodes Hotel se terugvoer
Thank you, Jason. It was lovely having you. Hope to see you soon. Sandra
Marion O - Des 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Peter H - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect stay with awesome service. Highly recommended.
Thomas B - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome scenery, beautiful, rustic country hotel, stunning food and a great wine selection.
Willie V - Jun 2022
Algehele gradering
Ouwêreldse Hotel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom