Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Rhodes Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tina G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, vrede en ongelooflike mooi natuurskoon.

Die eienares gaan uit haar pad om gaste vriendelik en hartlik te ontvang, die kos is uitstekend. Die hotel is baie gewild by toergroepe. Weens omstandighede was ons ongelukkig nie in die hotel self geakkommodeer nie, maar die alleenstaande cottage waarin ons gebly het was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle hotel op 'n spesiale dorpie.

Die hotel het soveel karakter en geskiedenis. Dit is mooi gerestoureer en behou sy karakter. Die 5-gang-aandete slaan jou asem weg! Ontbyt is net so heerlik! Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the experience.

When you visit Rhodes, you are stepping back into a previous century. It is therefore appropriate that you should stay at Rhodes Hotel, which is also stepping back into a previous century. Savour the experience, enjoy good service and everything else that goes with a bygone era. While Rhodes is accessible using a normal car, it does become extremely challenging/dangerous if there has been heavy and continuous rain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm big hearted hospitality in an historic hotel.

Wonderful country hotel, farm hospitality in an amazing mountain setting. We always love visiting Rhodes and staying at the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain B
Saam met vriende

Exceptional.

Beautiful hotel, very accommodating staff. Highly recommended and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met vriende

Lekker gekuier. Die kos was uitsonderlik.

'n Besondere ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David E

Beautiful village, hotel management very friendly and helpful, superb food.

We made an overnight stop here while returning from Cape Town to Durban "the pretty way" and are very glad we did. Rhodes is a beautiful, peaceful place, with a strong community spirit which keeps everywhere clean and tidy in a nice old-fashioned, casual way. Everyone at the accommodation was exceptionally helpful and friendly, the accommodation has great character, and the dinner and breakfast (included in the price) were superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuwe vriende gemaak met André en Susan Reeders, eienaars.

Baie lekker gebly, dankie. Plattelandse boeregasvryheid op sy beste en dit in 'n sjarmante gerestoureerde hotel van weleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Lekker gebly. Heerlik. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorotheaelizabeth O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorotheaelizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die berge.

Baie lekker verblyf. Vriendelike personeel. Lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met vriende

Enormous potential, but cleanliness not up to standard.

Interesting historic hotel with loads of potential - and probably getting there, slowly. There is no excuse for dusty furnishings in public areas and filthy tablecloths outside. However, the rate for dinner, bed, and breakfast is very good. Not all rooms are of the same standard, even though they are charged at the same rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alida J
Saam met vriende

Ons kamers en badkamers was glad nie op standaard nie.

Hulle was totaal onvoorbereid vir ons. Hulle het volgens hulle geen terugvoer gehad oor ons besoek nie. Die gevolg: substandaard verblyf. Gelukkig wonderlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the unit we stayed in, which had heaters for the cold and the food was simply delicious!

Loved the fireplace and pub too. What a great place to visit if you want to relax, read a book, do photography, enjoy fresh mountain air, do 4 x 4 trails and enjoy some walks! We loved the extreme 4 x 4 trip to the gate of Tiffendel and the tasty 4-course meals, which Sandra prepared for us! The village is very quaint and picturesque!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Lanklaas so lekker geëet.

Pryse was baie billik. Ontbyt en aandete was ingesluit in die prys. Aandete was 'n 4-gang boerekos-feesmaal. Hulle het ons soos familie laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Enkelreisiger

Eenvoudig en gemaklik.

Op my eie, op pad om die sneeu te soek wat op die berge val. Lieflike kos geëet vir aandete en ’n smaaklike magwinya-ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry!

My ouers het daar oornag en het 'n baie moeilike dag op die pad gehad daarnatoe. Die kamer was heerlik warm toe hulle daar aankom en het baie lekker geëet en geslaap. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toale ontspanning in 'n gasvrye omgewing.

Hantie en Sandra is wonderlike gashere. Hulle het ons voorsien van al die inligting wat ons wou gehad het omtrent die omgewing. Die etes was fantasties en hul gasvryheid ongeëwenaar. Ons sal definitief weer 'n draai in Rhodes gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely old world hotel, like stepping into the past, quaint.

Friendly hosts, good food and a comfortable room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very confortable and enjoyable.

For departing guests the 8 am breakfast start was too late as this meant we were only able to depart after 9 am. Would recommend that a 7 am breakfast would be more suitable for departing guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R
Saam met vriende

Very good service.

The hotel is old and as it was closed for many years it does require some renovations without losing its old charm. The owners acknowledge this and have already started a renovation program. A very good experience in a beautiful small town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Enkelreisiger

Beurtkrag laat gaste totaal in die duister, maar verstaanbaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en uitsonderlik.

Die dorpie Rhodes se ligging en setting is absoluut 'n time capsule. Mens gaan 100 en meer jare terug. Argitektuur, look feel en lewenswyse. Pragtig en werklik besonders. Sandra en Handre, ou generasie boere en nou ook eienaars van die 1888 jaar oue hotel doen 'n ongelooflike job. Gasvryheid en warmte in die eerste instansie en dan 'n verfyndheid m.b.t. die decor en cuisine wat mens elke keer verbaas. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to stay.

Great bed, great food, amazing little town. The hotel was better than expected. Awesome value for money. The food was excellent and the hosts were great. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhodes Hotel se terugvoer

Thank you, Jason. It was lovely having you. Hope to see you soon. Sandra

Rhodes Hotel
Marion O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Tyd het hier still gaan staan. Mooiste natuur, vriendelike eienaars. Boerekos. Lekker beddens. Ons moes vroeg vertrek en het afslag gekry omdat ons ontbyt gemis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay with awesome service. Highly recommended.

Lovely place that brings you back to the old days. The breakfast, dinner and service was outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome scenery, beautiful, rustic country hotel, stunning food and a great wine selection.

This was an absolutely amazing experience. It was a pity we could only stay one night. We are definitely looking forward to coming back soon. Note to the world: just watch the weather before you head over there. In difficult weather conditions, it certainly helps to have a capable 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met tieners

Ouwêreldse Hotel.

Rhodes is 'n pragtige historiese dorpie met hotel wat sentraal in dorpie geleë is met ouwêreldse atmosfeer, aangesien daar nie naby winkels is nie verkies ek die hotel bo self-catering as ons Rhodes besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407906a18e68ad0189cdb53aaa205a731b8866020ca1218fd5eb45d5937b82e9bd15bb54dc4eac2da82f82e7c841bdd4bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795378201531 27.963761687279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem