2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rhus Lancea Cottage is 'n ruim kothuis tussen die bome en bosse met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig oor die plaas en die diere wat wei.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n ovaalbad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir koue wintersdae.
Die groot kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en basiese toebehore soos 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Gaste kan op die stoep of by die braai buite ontspan terwyl hulle die uitsig oor die plaas geniet. Daar is 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Rhus Lancea Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Koster Road R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang