Rickety Bridge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Percy L - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommended if you are looking for good and comfortable accommodation.
Lees meerJenny S - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Louis V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Rickety Bridge se terugvoer
Baie dankie, Louis, dat jy by ons gebly het. Dit was net 'n plesier om jou te huisves.
Die kamer was baie netjies en ons waardeer jou vriendelikheid. Jy is altyd welkom. Blessings vir jou.
Edward M - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en netheid was aan die orde van die dag.
Dune M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en gasvry.
Jaco J - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf veral as jy golf speel.
Ovenstone S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice people and I would come again.
Rickety Bridge se terugvoer
It was only a pleasure hosting you.
Thank you for being a great guest.
Hope to see you soon.
You are always welcome.
Barend V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Conrad T - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
André-willem M - Okt 2023
Algehele gradering
We had a golf day and spent the night at Rickety Bridge.
Johan K - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Lana T - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Raymond D - Okt 2023
Algehele gradering
Weekend away in Robertson.
Lennox A - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie dankbaar vir haar gasvryheid, sy het ons baie gehelp tydens die vloede.
Rickety Bridge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons was dankbaar dat Julle hier gebly het en dat ons kon help.
Julle is n wonderlike gesin en ons wens julle baie seeninge toe.
Julle is altyd welkom en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Rene
Tinette J - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met vriendelike gasheer.
Vossie V - Sep 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise wat ek nog in gebly het.
Rickety Bridge se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het. Julle was wonderlike gaste.
Ons hart se mense.
Julle is altyd welkom en ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Kobus M - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam, kan nie beter nie.
Nadine W - Aug 2023
Algehele gradering
What an amazing experience and friendly host. Rene and her husband received both my Grandmother and I like family.
Rickety Bridge se terugvoer
Hi Nadine
Thank you for staying with us. It was only a pleasure to host you.
You and your grandmother have a special bond and it’s very special.
Thank you for leaving the room immaculate.
May you both be safe and be blessed.
Warmest regards
Rene
Cuan V - Jun 2023
Algehele gradering
Was an absolute blast.
Rickety Bridge se terugvoer
Thank you, Cuan.
It was a pleasure to host you guys. You are so easygoing and happy.
The apartment was left immaculate.
We wish you all the best and hopefully, we will see you again.
Take care,
Rene
Marietjie K - Jun 2023
Algehele gradering
Rene is amazing, het heerlik geslaap in 'n pragtige kamer! Dankie Rene.
Rickety Bridge se terugvoer
Baie dankie Marietjie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.
Mag julle geseën word.
Vriendelike groete
Rene
Christiaan P - Jun 2023
Algehele gradering
Stay was great.
Anthony K - Mei 2023
Algehele gradering
Delightfull stay with excellent service, everything you need.
Rickety Bridge se terugvoer
Thank you for staying with us.
It was a pleasure to host you.
You are always welcome, and we hope to see you again.
Warm regards,
Rene
Zana P - Apr 2023
Algehele gradering
Ideal location for a golfing weekend.
Rickety Bridge se terugvoer
Thank you for staying at Rickety Bridge. It was such a pleasure to host you. The unit was left immaculate.
You are a lovely, caring family.
You are always welcome!
Warm regards
Rene
Adolf G - Apr 2023
Algehele gradering
Rene is super vriendelik en gooi haar hele huis oop vir jou. Ons het onmiddelik tuis gevoel. Die woonstel is uiters stylvol en netjies. Daar is aandag gegee aan al die klein goedjies wat mens weg van jou huis nodig het. Een van die beste gastehuise waar ons nog oornag het.
Rickety Bridge se terugvoer
Baie Dankie Adolf.
Ons waardeer gaste soos julle wat dit die moeite werd maak.
Die eenheid was so netjies gelos en ons het julle geselskap geniet.
Julle is altyd welkom en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Rene
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silwerstrand Boulevard 56, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap