Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridge Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ridge Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Umhlanga. Dié gastehuis is sowat 800 m vanaf die strand en is die ideale opsie vir vakansiegangers of korporatiewe reisigers.

Gaste kan tussen 5 pragtig ingerigte kamers en 1 selfsorgkothuis kies. Elkeen het 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elkeen van die kamers bied ook bykomende geriewe, soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis.

Die welige tuine is die perfekte omgewing vir ontspanning en gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad, braai-areas, kombuis en sitarea gebruik maak. Veilige parkering is beskikbaar.

Gewilde besienswaardighede naby die verblyf sluit Granada Square Winkelsentrum, La Lucia Mall en Gateway Mall in. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe en is 15 km vanaf Ridge Cottage. Alle gaste word uitgenooi om by 'n gratis seevaart met Hakuna Matata Charters aan te sluit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Ridge Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a9f49ad95f5c545b1ccc298970b313f1bde5820ebbb69ab1d56e31384a93fb8112d154147245aea7f7dfab499201b181ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 1 5 1 1 77 Ridge Road Umhlanga 4320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.740041734842 31.075374569365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem