LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+320
Hotel in Riebeek-Wes

Riebeek Valley Hotel

  • 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Dennehof Street, Riebeek Wes, 7306, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Riebeek Valley Hotel, geleë in Riebeek-Wes, is 'n rustige en stylvolle plattelandse toevlugsoord met uitgestrekte uitsigte oor die skilderagtige wingerde, olyfboorde en die majestueuse Kasteelberge. Sien uit daarna om ouwêreldse sjarme in 'n rustige omgewing te ervaar tydens u verblyf.

Met ouwêreldse sjarme en moderne tegnologie, sal elke ruim en luukse kamer die mees oordeelkundige reisiger tevrede stel. Rustige omgewings met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge bied enige moeg siel 'n welverdiende blaaskans van hul besige daaglikse skedule.

Gaste is welkom om stil tyd in die tuin te geniet terwyl hulle luister na die geluide van voëls wat sing en water wat loop.

Die elegante Fonteinfunksiekamer het neutrale dekor, trapsgewyse kandelare en maak oop na die swembadterras met uitsigte oor die hotel se kenmerkende fonteine en nabygeleë wingerde. Dit is ideaal vir produkbekendstellings, bankette, skemerkelkiefunksies, gala-etes en konferensies.

Riebeek Valley Hotel is ook die ideale plek om u droomtroue aan te bied. Kies om te trou in die pragtige tuin of die elegante Fonteinfunksiekamer, wat tot 150 gaste kan akkommodeer. Dit is die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike geleentheid.

Geleë net 50 minute vanaf Kaapstad, is hierdie luukse hotel in die Wynlande ideaal geleë naby verskeie bekroonde historiese wynlandgoedere. Wyn- en olyfproe, perdry, stap en voëlkyk is slegs 'n paar van die aktiwiteite wat in die omgewing aangebied word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang

Kamers

C Standard 24 Fountain| 2x3/4 Shower
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is apart van die hoofhuis geleë, so dis ideaal vir groepe. Die kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis met 'n kombinasieslot in die kamer. Gaste in hierdie kamers kan uitsigte op die Kasteelberge en oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

B Superior 4 MainHouse QueenBed Bath
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer, geleë in die hoofhuis, beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

B Superior 7 MainHouse Queen size Bed Bath
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer, geleë in die hoofhuis, beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is 'n veranda.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Superior 11 Twin/Single Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is naby die ontvangs- en eetarea geleë. Die kamer bevat 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n skakeldeur wat dit met Kamer 12 kan verbind om 'n gesinskamer te vorm. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en TV in. Dis 'n gunsteling onder sakereisigers en gesinne wat vir troues reis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Superior 12 DoubleTwin Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is naby die ontvangs- en eetarea geleë. Die kamer bevat 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n skakeldeur wat dit met Kamer 11 kan verbind om 'n gesinskamer te vorm. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en TV in. Dis 'n gunsteling onder sakereisigers en gesinne wat vir troues reis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Superior 21 Fountain Queen size bed Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fountain Venue-kamers is apart van die hoofhuis, wat dit ideaal maak vir groepe. Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Gaste wat in hierdie kamers bly, kan uitsigte oor die Kasteelberge of die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard 22 Fountain | 2x3/4 Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is apart van die hoofhuis geleë, so dis ideaal vir groepe. Die kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis met 'n kombinasieslot in die kamer. Gaste in hierdie kamers kan uitsigte op die Kasteelberge en oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

C Standard23 Fountain| Double Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fountain Venue-kamers is apart van die hoofhuis, wat dit ideaal maak vir groepe. Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Gaste wat in hierdie kamers bly, kan uitsigte oor die Kasteelberge of die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard 25 Fountain Single+3/4Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is apart van die hoofhuis geleë, so dis ideaal vir groepe. Die kamer beskik oor 'n enkelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis met 'n kombinasieslot in die kamer. Gaste in hierdie kamers kan uitsigte op die Kasteelberge en oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard 26 Fountain| 2x3/4 Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is apart van die hoofhuis geleë, so dis ideaal vir groepe. Die kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis met 'n kombinasieslot in die kamer. Gaste in hierdie kamers kan uitsigte op die Kasteelberge en oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard 27 Fountain| 2x3/4 Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fountain Venue-kamers is apart van die hoofhuis, wat dit ideaal maak vir groepe. Hierdie kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Gaste wat in hierdie kamers bly, kan uitsigte oor die Kasteelberge of die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard 28 Fountain DoubTwin Shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is apart van die hoofhuis geleë, so dis ideaal vir groepe. Die kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis met 'n kombinasieslot in die kamer. Gaste in hierdie kamers kan uitsigte op die Kasteelberge en oor die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Standard29 Fountain| 2x3/4 Shower

Standard 6 2 x single beds shower
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Standaard
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

HM Suite1 MainHouse QueenBed Shower
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie stylvolle kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in. Die kamer lei na 'n stoep vanwaar 'n mens pragtige uitsigte oor die tuin kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

A Suite3 MainHouse KingBathShower
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

B Superior 5 MainHous king size Bed Shower
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer, geleë in die hoofhuis, beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

B Superior 8 MainHouse king size bed shower
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer, geleë in die hoofhuis, beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Daar is 'n veranda.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

A Suite9: MainHouse King size Bed Bath
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer, beter bekend as die Bruidsuite, beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in. Buite is daar 'n stoep vanwaar 'n mens uitsigte oor die agtertuin kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

C Suite 10: Twin/Single | Bath
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie dubbelkamer het twee enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak is en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV in. Buite het dit sy eie privaat stoep en 'n pragtige uitsig oor die Riebeekvallei se berge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

A Suite 18 MainHouse Queen size Bed Bath
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie stylvolle kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n bad in die kamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in. Dit bied uitsigte oor die voortuin. Hierdie eenheid het nie sy eie stoep nie, maar het noue toegang tot die voorstoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

A Suite30 Fountain KingBathShower
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie wittebroodsuite is bo die Fountains Venue geleë. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in. Gaste wat in hierdie kamer bly, kan uitsigte oor die Kasteelberge, die organiese swembad of die tuin geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

HM Suite2 MainHouse KingBed Bath
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer, beter bekend as die Wittebroodsuite, beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n nierbad en 'n oorhoofse stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskassie in. Daar is 'n stoep waar jy jou oggendkoffie kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Lucia L
5.0
Fantastic & relaxing. Such a pleasant, relaxing getaway spot with the friendliest staff. I would visit over and over again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Dr. Christo P
Saam met lewensmaat
5.0
ń plek waar ons weer sal bly. Baie snoesige hotelletjie in ń pragtige omgewing en ń baie goed versorgde tuin.
Sep 2025
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike personeel, lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt. Sal weer daar oornag.
Feb 2025
Jurie V
Saam met lewensmaat
4.8
Sal vir enige persoon aanbeveel. Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt, beste ligging, vriendelike, behulpsame personeel.
Jul 2026
Steve K
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely country getaway! Lovely hotel. Beautiful buildings, magnificent gardens, great staff. Superb breakfast! Upgrading happening. Nic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

4.1/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Lucia L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantastic & relaxing. Such a pleasant, relaxing getaway spot with the friendliest staff. I would visit over and over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Christo P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

ń plek waar ons weer sal bly. Baie snoesige hotelletjie in ń pragtige omgewing en ń baie goed versorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Riebeek Valley Hotel
Thank you very much for your feedback and hopefully we will see you again in the future. Warm regards, Riebeek Vally Hotel team

Kobus V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige verblyf met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike personeel, lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Sal vir enige persoon aanbeveel. Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt, beste ligging, vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Lovely country getaway! Lovely hotel. Beautiful buildings, magnificent gardens, great staff. Superb breakfast! Upgrading happening. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Was iets besonders om daar te bly. Ja beslis. Na 2 dae van verblyf was ons spyt ons moes vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Ontbyt was 4 ster. Personeel baie vriendelik. Kamer netjies en skoon. Personeel was baie verwelkomend en ontbyt was besonder lekker. Kamer was egter teleurstellend, asook die badkamer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zanda V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Lekker. Het heerlik gebly met 'n pragtige uitsig oor die berg vanuit jou stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ongelooflik. Fantasties. Dit is 'n juweel van 'n plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laurence M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Pragtige dorpie en hotel wat die bekoring pragtig ontsluit. Ons was hartlik ontvang, in Engels. Hotel het 'n ouer en nuwer deel, die ouer deel is pragtig eksentriek en dis jammer dat ons nie 'n kamer daar kon kry nie. Ons kamer maak egter bietjie aandag, matras was oud, kaste se edging is verslonst, bad was los, en krane se covers lelik. Die matte is erg verslete met merke, en was vol poeier. Beddegoed, gordyne, ketel en bekers, badkamer, TV en hangers was egter liefdevol en skoon voorberei en oorhandig. Tuin en swembad lyk pragtig, maar ons kon dit nie benut weens reën. Ontbyt was smaaklik en beslis die hoogtepunt. Toegang en sekuriteit met 'n glyhek na parkeerarea was goed. Ongelukkig gaan daar bele moet word in die infrastruktuur om 'n beter ervaring vir kliente te verseker, al die bestanddele is daar!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Riebeek Valley Hotel
Dear Mr Munro, Thank you for taking the time to write a review about your recent stay with us. We do appreciate feedback and strive to ensure that any issues raised are dealt with accordingly. We are very sorry that you found the room a bit disappointing, and we too are sorry that you could not experience one of our other rooms in the main hotel. To remedy this, we are happy to offer you a complimentary one-night bed and breakfast stay at a time that suits you, subject to room availability, of course. Please contact our receptionist to make arrangements should you wish to take advantage of this offer. Furthermore, we would like you to know that the room you stayed in (Room 21) is high on our list of ongoing renovations and upgrades that we have implemented, and within a month or so, the bath in that room will be removed and replaced with a shower cubicle. The carpet, cupboard edging, and mattress will also be attended to at that time. Once again, thank you for your feedback. Regards, Riebeek Valley Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

Gaste dink Riebeek Valley Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 11:00
C Standard 24 Fountain| 2x3/4 Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
B Superior 4 MainHouse QueenBed Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
B Superior 7 MainHouse Queen size Bed Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Superior 11 Twin/Single Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Superior 12 DoubleTwin Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Superior 21 Fountain Queen size bed Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard 22 Fountain | 2x3/4 Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard23 Fountain| Double Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard 25 Fountain Single+3/4Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard 26 Fountain| 2x3/4 Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard 27 Fountain| 2x3/4 Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard 28 Fountain DoubTwin Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Standard29 Fountain| 2x3/4 Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
HM Suite1 MainHouse QueenBed Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
A Suite3 MainHouse KingBathShower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
B Superior 5 MainHous king size Bed Shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
B Superior 8 MainHouse king size bed shower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
A Suite9: MainHouse King size Bed Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
C Suite 10: Twin/Single | Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
A Suite 18 MainHouse Queen size Bed Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
A Suite30 Fountain KingBathShower
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
HM Suite2 MainHouse KingBed Bath
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 12 jaar betaal R150,00.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Dennehof Street, Riebeek Wes, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7b53026ded6010f49ca58140e1fab3a9957dc68a974de1d8ecdbea55e979c7fc4f68f28f932e3b8fdfcca0f28c1e09c39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 4 Dennehof Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.349133493208 18.864069879055
Soek in 'n groter streek