Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rienks Beach Nook

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Sandra S
1 nag
5.0
Apr 2023

Heerlik ontspan. Goed geleë. Veilig gevoel. Daar was 'n klein oponthoud toe ons gearriveer het, maar die probleem was darem binne 'n redelike tyd uitgesorteer, danksy Theunis. Die plek was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en alles wat mens nodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lekker gekuier. Baie netjiese gemaklike verblyf met 'n uitstekende ligging, stapafstand vanaf die see. Ons het baie lekker gebly en dis baie sentraal tot die aanliggende dorpies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charoll P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustige, luilekker, verjaardagvieringe. Ek wou hom die heel beste verjaardag gee en ons tydjie by Sarita was net dit. Ons het soos koninklikes gewoon. Sarita, jou gasvryheid het ons van die ontmoeting gerus gestel. Ons sal weer gaan, in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Very enjoyable stay. This is a perfect stay close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri P
Kort verblyf
2.8
Okt 2022

Baie onvriendelike diens. Glad nie voorberei vir beurtkrag nie. Geen ligte, kerse of lampies besikbaar nie. Toe ek vra vir iets wat kan help, is daar op my geskree. Beurtkrag is nie 'n verrassing nie en ons verwag dat daar voorsiening gemaak sal word daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Sarita
Rienks Beach Nook
Hallo Abri. Dankie vir jou resensie. Jy het gese jy is bewus van Loadshedding en dit pla jou glad nie. Daar is lampies beskikbaar maar julle het dit nie op charge gelos nie, of terug gesit nie. Daar is ook loadshedding gloeilampe in die kamers. Maar niemand het op jou geskree nie. Jy het vir ligte baie laat in die aand gevra. Jy het my ook verseker dat jy nie nog ligte soek nie want jy is nie gepla oor loadshedding nie.

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2021

Aangename naweek, ons het dit geniet. Mooi ligging naby die see eienaars was behulpsaam, ons kon die see hoor saans 'n vinnig stap vir n draai by die see. Sal beslis weer gaan. Baie dankie dat julle ons ontvang het voorspoed met julle toekomstige planne.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Pragtige plekke by die see. Pragtige plekkie perfek vir 'n wegbreek. Loopafstand van die see af, maar jy kan ook die see sien vanaf die stoep en beslis hoor. Die plek was pragtig skoon en die eienaar het ons vroeër laat inklok. Daar is beslis alles wat ons nodig gehad het. Die enigste tekort was definitief 'n haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2020

Rus en vrede. Heerlike plekkie om jouself uit te rus en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elton Jk W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2018

Rustig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Rienks Beach Nook
Thank you, Elton. It was wonderful having you stay!

Yvonne S
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Proximity to the beach was awesome. We had a very comfortable stay. The decor was beautiful and we enjoyed the small view of the sea. The hostess was very attentive and was available at our beck and call. A very pleasant weekend was held by all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA313c80524cf65455f4937f6d9d8374977ed0a5b1132643dfc638f3c6ce372b078562fc2a883972353e0fb6b6b544eaa9ea33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 6 Steenbrasbaai Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.71251 17.96468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang