Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rienks Beach Nook

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 05 Dec 2024 to 03 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 05 Dec 2024 to 03 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Eenmalige terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bespreking gehef. Die breekskadedeposito word volledig terugbetaal 5 werksdae na vertrek as die verblyf in dieselfde toestand is as waarin dit gevind is.

Die uitstaande balans moet ten volle aan LekkeSlaap betaal word voor of op die dag van aankoms.

Braaihout moet self aangekoop word.

Enige items wat tydens gaste se verblyf gebreek word moet vervang word deur die gaste.

'n Skoonmaakdiens kan vooraf gereël word teen R200 per dag en dit is direk aan die persoon betaalbaar.

Rook is binnenshuis verbode, asook enige harde musiek en geraas. Stilte tyd is vanaf 22:30 tot 7:30.

Die maksimum gaste wat toegelaat word is 6, wat babas en kinders van alle ouderdomme insluit. Enige ekstra gaste sal 'n ekstra koste per persoon per nag moet betaal, wat nie by die oorspronklike bespreking ingesluit is nie.

Die woonbuurt ondergaan 'n paar opgraderings en die konstruksiewerk kan gedurende die dag gehoor word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA313c80524cf65455f4937f6d9d8374977ed0a5b1132643dfc638f3c6ce372b078562fc2a883972353e0fb6b6b544eaa9ea33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 6 Steenbrasbaai Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.71251 17.96468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem