Rienks Beach Nook
Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rienks Beach Nook is minder as 100 m vanaf die strand op die Goue Myl geleë en spog met direkte toegang tot die strand en 'n see-uitsig. Dis naby Paternoster, Vredenburg, St. Helenabaai en Velddrif.
Dit beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nie wasgoedgeriewe nie.
Die oopplan-kombuisie is met basiese toebehore toegerus en sluit 'n gasstoof en verhit- en eetgeriewe in. Let daarop dat daar nie 'n oond is nie. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek.
Daar is ook 'n ingeboude braai en 'n pragtige see-uitsig.
Die eenheid is bo-op 'n groot hui en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n privaat buite-ingang. Let asb. daarop daar trappe is en dat die eienaar op die perseel woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Rienks Beach Nook het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang