Rietfontein

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rietfontein is 'n ou plaashuis net buite Leeu Gamka, 1 km vanaf die N1. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat van of na Kaapstad reis.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n yskas en mikrogolfoond en dis ideaal om maaltye warm te maak. Maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Rietfontein sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rietfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false