LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riparian Retreat | LekkeSlaap
+59

Riparian Retreat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Riparian Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Role V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Role V
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het die week by Riparian Retreat baie geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die huis het alles wat jy nodig het en nog meer. Alles was baie mooi georganiseerd en Jaco het al die inligting deurgegee, wat die reëlings net soveel makliker gemaak het. Elvis is baie aangenaam en het heeltyd gesorg dat alles skoon is, hy was ook baie behulpsaam en vinnig as ons gebel het om die hek ook te maak. Dit is 'n bonus wat jy nie regtig by baie ander plekke kry nie. En dan is Parys ook nie ver nie, so jy kan vinnig inry dorp toe vir enige benodigde. Ons het baie lekker gerus en dit het heeltyd gevoel of jy op jou eie eiland bly! Ons sal vir seker weer daar gaan uitrus.

Thato M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M
Saam met vriende

Fantastic.

The place has a gorgeous view and the house is very very beautiful. Elvis was very kind, he welcomed us with warmth and big smile. He was very helpful and available all the times.

Nadelle H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadelle H
Gesin met klein kinders

Amazing retreat to stay!

Relaxing, beautiful accommodation to recharge your soul!

Martin C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Stylvol, gemaklike en rustige bestemming.

Sal enige tyd weer hier bly. Het die naweek terdeë geniet.

Rita F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Uitstekend!

Pragtige gastehuis en die uitstekende diens van Elvis het ons verblyf baie lekker gemaak.

Erina V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina V

Elvis was baie behulpsaam en vriendelik.

Pragtige plek. Jammer dat party naweke soveel duurder as ander naweke is. Alles was baie skoon en netjies. Kort net 'n paar skerp messe.

Mpumi Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpumi Z

Impressive.

The establishment is one of the best I've ever stayed, communication between the owner and the Butler was quick. The house is very beautiful, very clean and warmly. The best self-catering services I had ever experienced. Thank you very much!

Andre J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met vriende

Die naweek was fantasties, diens puik, en sal Riparian Retreat enige tyd aan beveel.

Familie naweek saam om my vrou se 50ste te vier. Riparian Retreat was ongelooflik netjies en skoon en Elvis was altyd beskikbaar om te help. Swembad was skoon en ons het heerlik daarin geswem en speel. Huisves 10 mense met gemak, en ons het nooit gesukkel met 'n tekort aan warm water nie. Indien jy met vriende wil kuier in styl en gemak sal ek beslis Riparian Retreat voorstel.

Kotze V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze V
Saam met vriende

Ek was hoogstevrede met ons verblyf.

Goed toegeruste woning met puik geriewe. Ons het die naweek baie geniet.

Fred S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred S
Gesin met klein kinders

Die huis is pragtig, die diens wat Elvis ons gegee het, was uitstekend.

Alles was puik, baie om te sien en doen in die dorp. Visvang is moeilik, daar is net klippe.

Deon H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in alle opsigte.

Ongelooflike plek! Fantastiese ligging. Uitstekende diens. Definitief elke sent werd. Sal beslis weer gaan sonder om enigiets te verander.

Stephanie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie rustig.

Dit was baie mooi, rustig en ons het heerlik ontspan en natuurlik lekker ge-shop.

Hendrik A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige paasnaweek gehou met pragtige uitsig oor die Vaalrivier.

Ongelooflike ervaring om hier te bly op die oewer van die Vaalrivier. Huis is pynlik netjies met al die nodige geriewe. Ek sal hierdie enige tyd aanbeveel vir 'n gesinswegbreek.

Riparian Retreat's terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien by Riparian Retreat.

Riparian Retreat
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 3, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NWY2ZTU0LTQ0MzAtNDNkZS1iZGZlLThiYWU3ZTViNTkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 999  per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Schoemansdrift Road 3 Jumanji 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.930581044116 27.410084550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!