LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rissington Inn | LekkeSlaap
+79

Rissington Inn

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main Road R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rissington Inn is 'n gesinsvriendelike, bekroonde plattelandse lodge minder as 3 km vanaf Hazyview in die hartjie van Suid-Afrika se Laeveld. Dis 'n ideale oornagplek vanwaar Mpumalanga en die wildreservate in die area verken kan word.

Die grasdakplaashuis skuil in 'n lieflike tuin van 20 hektaar en bied gasteverblyf in ruim kamers wat tussen 1 en 6 gaste kan akkommodeer. Die kamers het lugversorging of plafonwaaiers, koningingrootte-beddens, koninggrootte- of enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte of baddens en toilette. 'n Paar van die kamers het ook privaat buitestorte.

Elke kamer het 'n yskassie, 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na 'n stoep met 'n hangmat of dagbed en 'n uitsig oor die vallei en omgewing.

Uitstekende ontbyt, middagetes, ligte etes en Table d'hôte-spyskaarte met kinder-, vegan- en Afrika-opsies, word 7 dae per week aangebied. Die lodge spog ook met 'n gelisensieerde kroeg en gratis WiFi is oral beskikbaar.

Rissington Inn bied gaste die geleentheid om langs die swembad te ontspan en die atmosfeer van die bosveld te ervaar, terwyl hulle hulle oë voëlspesies en kleinwild oophou. Daar is ook 'n rits aktiwiteite vir kinders.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Rissington Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Main Road R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Rissington Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main Road R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc078ff39e50ed1f5c7c654c6c67da82a7a7523b69f3ac81dfc70b598e25b41af454c2482376aebd1ae215006eb7bf6abedd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Main Road R40 Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.05777 31.12397
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem