Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ritsako Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ritsako Game Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf aan gaste in die Dinokeng Wildsreservaat, ongeveer 53 km vanaf Pretoria sentraal. Dié lodge is ideaal vir 'n vakansiewegbreek of sakereis.

Verblyf bestaan uit verskeie grasdak-chalets wat elk slaapplek vir 2 tot 10 gaste het. Die eenhede het of 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers en badkamers en sluit geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die selfsorgchalets het toegang tot 'n kombuis wat goed toegerus is sodat gaste hul maaltye daar kan voorberei.

Vir diegene wat nie wil kook nie, kan ontbyt en ande smullekker maaltye by die restaurant op die perseel bestel. Die lodge het gratis WiFi, 'n swembad en 'n kroegarea, sowel as 'n boma met braaigeriewe en 'n tuin. Daar is ook konferensiegeriewe te huur wat ideaal vir spanbou-geleenthede en ander funksies soos troues is.

Ritsako Game Lodge is ongeveer 103 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, asook O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ritsako Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilli-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Ritsako Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 19 van Kaallaagte-plaas 122, Dinokeng Wildsreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f91b7a0f735b95f4f4e1b4d4a3289c7107b4ec0b1f745bde62982f00705e28722b8786ac48c371b6afdb5c0d134a003b487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 19 of the Farm Kaallaagte 122 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.403352378203 28.36193561554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem