Upington Akkommodasie by River Bank Lapa Guest House | LekkeSlaap
+7

River Bank Lapa Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Budler Straat , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms oor die rivier en die getjilp van voëltjies met die daeraad jou siel verkwik.

Die wonderskone uitsigte op die rivier maak ons akkommodasie uiters uniek.

Ons bied akkommodasie in 6 dubbelkamers, 1 lapa/gesinskamer. Al die kamers het lugversorging, en suite-badkamer, televisies, koffie- en teemaakgeriewe en word daagliks skoongemaak. Geriewe vir selfsorg en braai is deurentyd beskikbaar. In 'n veilige, luukse omgewing met veilige parkering.

Ons bied:

* 6 en suite-eenhede
* Aparte kamers met privaat ingange
* Volledige ontbyt
* Lugversorging (warm en koud)
* TV Mnet/DStv
* Veilige, eksklusiewe omgewing
* Veilige parkering
* Selfsorg- en braaigeriewe
* Voëlyk
* Visvanggeriewe en soveel meer ...

Stapafstand van die sakesentrum en restaurante af. Dit een van die gewildste gastehuise in Upington so bespreek sou gou as moontlik om teleurstelling te voorkom! Ons het 'n konferensiesentrum, maak voorsiening vir jou wittebrood en soveel meer ...

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir River Bank Lapa Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 22 Budler Straat , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink River Bank Lapa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Budler Straat , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MGVmMjhjLWNmZmEtNDg4Yy1hYjA0LWIzOTdmZjlmN2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 22 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.454797813017 21.252279281616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za