Upington Akkommodasie by River City Inn | LekkeSlaap
+7
+7

River City Inn

Hotel
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Park- en Scott-straat, Middedorp, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

River City Inn is gerieflik geleë in die middedorp en bied moderne, gerieflike geriewe teen bekostigbare tariewe vir reisigers wat op pad is Upington toe.

Ons 29 opgeknapte slaapkamers het almal groot storte met gastegeriewe, individuele lugversorging, platskerm-TV's met 15 kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lessenaar met 'n multi-kragprop, haardroër en strykyster en strykplank, op versoek.

Nadat jy 'n rustige aand in jou en suite-kamer met lugversorging deurgebring het, kan jy aan 'n heerlike, volledige Suid-Afrikaanse buffet-ontbyt smul wat daagliks deur ons vriendelike en doeltreffende personeel in die River Room Restaurant bedien word.

Die ontvangs is 24 uur per dag oop sodat gaste kan in- en uitklok wanneer hulle wil en ook verseker is van die nodige bystand wanneer benodig word. Hoëspoed-WiFi is orals in die hotel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir River City Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hoek van Park- en Scott-straat, Middedorp, Upington, 8801, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Park- en Scott-straat, Middedorp, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczMWE5YWI5LThhOGItNDM5Zi1iNThiLWZkYTAxZWM1ZmJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 C/O Park & Scott Street CBD 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -28.459739188382 21.244313115344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za