Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir River Cottage Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jos N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige stoep aan Krokodilrivier waar jy olifante en seekoeie kan sien.

Ons het lekker gebly. Rustig. Mooi verzorgd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soren J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soren J
Enkelreisiger

A hidden gem.

To get here, you pass the train tracks and a sugar refinery! What will you discover? Despite this, it is a hidden gem, with old trees, an ancient baobab, and great views of Kruger (elephants, lion, buck, crocodiles). Feels like a bit of the old colonial world--don't modernize it too much. Really enjoyed the personal touch--and many fellow guests say they return every year. Only downside: stayed in two rooms, and the second smelled strongly of smoke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek waar mens vir 'n week of wat kan bly en elke dag inry Kruger Park toe ook.

Ideaal geleë op die Krokodilrivier! Sien Kruger Park se diere vanaf jou blyplek. Gasvry en mooi omgewing. Die toerusting in die kothuis/kombuis was net beperk en opgradering/konstruksie rondom woonareas is onvoltooid. Sodra dit in plek is - perfekte bestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Sien River Cottage Lodge weer volgende jaar.

Baie lekker gerus. Baie vriendelike bestuurder, Greg. Ongelooflike uitsig oor die Kruger. Malelane hek uitstekend om Groot 5 raak te loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige omgewing en pragtige uitsig oor die Kro.

Heerlik gekuier vir 12 dae. Eenhede netjies en skoon, en het alles wat mens nodig het. Ligging is uitstekend om in te ry wildtuin toe by die Malelane- of die Krokodilbrug-hek. Swembad altyd skoon en pragtig om in af te koel, en tuine pragtig. Uitsig oor die Krokodilrivier is pragtig, en het baie wild gesien oor die rivier vanuit die uitkyk by die swembad. 'n goeie bestuurder van River Cottage Lodge, altyd behulpsaam en vriendelik, en help uit met enige ekstra versoeke of nodige inligting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Everything you need for a stopover and fantastic views over the river with hippos.

Only a single evening with a large bridal party en route to Kruger Park but an excellent stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amaro D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Amaro D
Saam met vriende

Diep teleurgesteld en glad nie aan te beveel vir enige iemand nie.

Nee, die eenheid is uiterswak toegerus. Geen oond, net tweeplaatstoof. Geen slaaibakke. Geen kasserol. Geen slaailepels. Braaipan met gebreekte handvatsel. Geen eierspaan. Geen kurktrekker. Geen braaigereedskap. Geen kruidenierskas. Jy moet uit 'n koelbox leef. Geen skottelgoeddroograk. Seephouders in bad en stort is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oorslaapplek as jy op pad Wildtuin /Mosambiek toe is.

Vriendelik ontvang. Mooi uitkykpunte oor rivier en Wildtuin.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine ok fine ok fine.

Fine fine ok fine ok fine fine ok fine ok fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pippa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Lovely view over the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing location, incredible views into Kruger with game viewing all day!

Absolutely perfect for a cosy, self-catering, base camp. No reason to stay in Kruger, gate around the corner! Our host Greg was super and went out of his way, more than just the extra mile, to ensure our stay was incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic W
Saam met vriende

Great little place, will be amazing when all the renovations are finished.

We saw amazing game across the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Baie lekker, rustig geslaap, mooi natuurskoon.

Baie lekker gebly, net slaapplek gesoek vir 2 aande, my seun het gholf gespeel vir die naweek vir die mpumalanga foundation, plek was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Plek was skoon en netjies. Sal weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om op die oewer van die Krokodilrivier te kuier.

River Cottage Lodge is gerieflik geleë. Ons het dit geniet om in die tuin te sit en die olifante in die rivier dop te hou. Die eenheid self is gerieflik, ruim, silverskoon en netjies. Gereedskap in die kombuis was ietwat beperk en dit sal handig wees om 'n snybord en rasper te hê. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 420
R1 420 R1 136
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R1 420 R1 136
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 420
R1 420 R1 136
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689fce99c6a6936973161353d5822e01a4e2c4d352d03dbb88f1e899b63bc2b53b3631eefb37c9a2c0258053ea3c2fae3749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 420 nouVanaf R1 136 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Kudu Road Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.484865110922 31.506552471489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem