LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Cottages | LekkeSlaap
+121

River Cottages

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 118 resensies vir River Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Wilmari W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmari W
Saam met vriende

Was baie rustig.

Ons was mooi ontvang en vriendelik, ons huis was skoon soos altyd (dis ons 2de keer). Ons is mal oor die uitsig en die rustigheid en dit was so lekker on te kan swem op ’n warm dag - ons het heerlik geslaap en gerus.

Karen H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

Very clean and great value.

The pictures do not do the unit justice. It is very big, comfortable, clean and on the waters edge with lovely big trees for shade. Check-in was very easy and the staff are all very friendly and accommodating.

River Cottages's terugvoer

Thank you Karen.
We appreciate your support and we are glad we could meet your expectations.

River Cottages
Carl S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl S

Lekker kuierplek, terrein met 'n rustige atmosfeer.

Groot oop ruimte om binne en buite die huis saam te kuier. Braai, visvang en swemgeriewe maak die tyd verbyvlieg. Vriendelike en hulpvaardige personeel het gesorg dat ons welkom ontvang is en die geriewe skoon en netjies bly.

Gert J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Gesin met klein kinders

Genoeg plek vir almal.

Het baie lekker gebly. Daar is genoeg leefruimte binne en buite die eenheid. As jy klein kinders het sal jy hulle net moet dophou want dit is nogal skuins af na die rivier toe en die swembed het nie 'n veiligheidsheining om nie.

Ina H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hartlik ontvang. Plek is netjies en skoon en baie sentraal geleë.

Almal was vriendelik en baie behulpsaam kon net nie genoeg vir ons doen nie!

River Cottages's terugvoer

Hi Ina,
Wow! So complimentary. We are so happy to hear that our staff added value to your stay. We appreciate your support and hope to see you again soon.
Regards,
Management

River Cottages
Pierre B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Baie lekker behalwe dat ons onder indruk was dat ons huis vir ons self gehad het.

Huis het 'n buitekamer wat ook uit verhuur was wat ons privaatheid weggeneem het en bietjie rus gepla het, verder is huis groot genoeg. Waterdruk is ook bietjie van 'n probleem.

Juanita M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita M
Saam met vriende

Everything was fine.

Everything was well, only the rooms was not clean the day we arrived there. The rooms were full of spiders, we have to go and buy Doom and dust all over the unit and beds.

Jo G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great staff, terrible location.

The other guests at the cottages were singing and shouting all night, each night. We got no sleep. Loads of teenage school children there day and night, making a huge noise and photographing my young children. Very upsetting.

Elize V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Gesin met tieners

Heerlik en baie gasvry!

Pragtige plek om te gaan bly in Parys. Terrein is skoon en goed versorg. Verblyf is oud, maar silwer skoon en gesellig. Ontvangs personeel was vriendelik en behulpsaam.

Chris O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sorg dat daar geen "gebeure" op die eiendom gehou word tydens jou besoek nie.

Te veel geraas dag en nag vanuit 'n matriekkamp op die eiendom ─ ons is nie hiervan bewusgemaak nie. Geen warm water in een stort nie. Die deure van die slaapkamer en badkamer het nie behoorlik gesluit nie. Geen gemaklike stoele.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ensure there are no "events" being held on the property when you visit.

Excessive noise day and night from a matric camp on the property ─ we were not warned of this. No hot water in one shower. Bedroom and bathroom doors did not close properly. Lacked comfortable chairs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Florence T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Florence T

I was disappointed.

The water from the shower did not drain in the one chalet leaving the bathroom under water. The other chalet (rondawel) did not have hot water to shower in and the fridge froze the salads we kept in it

Regina V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Net lawaai van naburige oord was hinderlik.

Marlene V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Julle werkers is baie aangenaam en professioneel.

Lidia V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia V
Gesin met tieners

Baie rustige, netjiese, vriendelike verblyf.

Ek en my gesin, het vir 'n langnaweek weggebreek na River Cottage. Dit was reeds winter, so bietjie koud, ons was beperk met watersport, maar ek sal graag weer in die somer wil gaan. Dit was 'n baie aangename ondervinding. Daar is baie om te doen in die omgewing, en ek beveel hulle verblyf sterk aan.

Riaan B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Veilig en skoon.

River Cottages, is 'n baie oulik plek. Met skoon en netjiese verblyf.

Threshern N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Threshern N

Poor facilities.

Extremely poor facilities (bathroom/kitchen). Showers blocked. No hot water on arrival. Inadequate lighting on arrival.

River Cottages's terugvoer

Hi,
This customer's view is unfortunate. He was informed on arrival that we were repairing the geyser due to damaged element caused by the load shedding we had over that time. Of course, we have to shut off the water to do that. Regarding the lights, we have a string of about 50 lights over the stoep. Most customers just want ambient light so we don't use all the slots. This customer wanted much more so all we did was add more bulbs. As far as the blocked showers are concerned, this is a first we hear about it. We did attend to a complaint that there was a problem with water pressure in the shower. We checked the water pressure and found no problems.

River Cottages
Vani N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect getaway.

River Cottages is an amazing place with amazing views. It's a perfect place just to chill out and to recharge your batteries after the stress of daily day lives. We would definitely go back again.

Johan Pensioenaris L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan Pensioenaris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is 'n goeie rede hoekom hulle nie foto's van die sogenaamde cottages op hulle webwerf aantoon nie.

Beknopte en swak beplande huisvesting weg van die Vaalrivier ,teen mekaar gebou wat baie goed vergelyk met werkershuisvesting op meeste plase. As almal vol is soos met ons naweek woon jy in 'n parkeerterrein met geen ander ontspanning as om net voor jou strooisie te sit en mense bekyk nie. Nooit weer nie.

River Cottages's terugvoer

Hi,
We are sorry that you feel that way. It seems it is your personal preference not to be among other people and, yes, as you point out we were full. Our website and pictures are quite explicit on what we offer and you should not be surprised to be among others as it is clear that the units are close together. We do accept that we will never be in a position to fulfil everybody's expectations and we would like to thank you for giving us a try.

River Cottages
Gert V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Dit was vreeslik lekker, net baie warm maar kon in swembad afkoel.

Baie rustig, baie goed geleë wegbreek en teen rivier maar naby genoeg aan dorp indien jy enige iets nodig het vir jou wegbreeknaweek of vakansie.

Erwin P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erwin P
Saam met vriende

Voldoende.

Goed ingerig vir groep mense vir 'n wegbreek of oornag.

Erika V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Stil en rusting. Definitief 'n plek wat kos vir die siel gee.

Ons is deurgaans op hoogte gehou m.b.t die bespreking en geskakel om seker te maak ons boek in sonder ongerief. Die personeel is behulpsaam en vriendelik en ons verblyf was skoon en gemaklik.

Lucinda C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda C
Saam met vriende

Baie rustig. Het dit vreeslik geniet.

Dit is 'n baie lekker plek om na toe te gaan as jy net rustig wil wees. Die feit dat elke groepie huisies soort van eie "entertainment" area ook het is fantasties.

Ronel P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly!

Rustig so langs die rivier. Wens ons kon langer bly.

Waldo K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Waldo K
Saam met vriende

Verblyf nie baie goed nie.

Verblyf was baie teleurstellend weens swak geriewe. Dit was 'n veleendheid om met vriende daar te vertoef.

River Cottages's terugvoer

It is with deep regret that we find out that we were unable to meet Waldo's expectations. We take it that our comprehensive pictures by unit type on the booking system would eliminate any situations where customers have differing expectations. We can gaurantee that every customer gets at least that or more. However, we will review our website to ensure that it is still relevant.

River Cottages
Lucinda C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucinda C
Saam met vriende

Was regtig die moeite werd en sal weer gaan.

Ons het regtig ons verblyf geniet, was 'n klein werk konferensie en hulle het soveel goed voorsien. Somer moet pragtig wees. Diens en kommunikasie was puik.

Jannie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Saam met vriende

Vriendelik ontvang en die diens was professioneel.

Opvolg vir ons besoek was uitstekend.

Charmaine M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Awesome visvangplek vir gesin.

Kyk na hoofslaapkamer vir voldoende gordyne in chalet en dubbelbed indien vereis.

Neil W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Great place to stay, good service, peace and quiet.

Estie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf en kids het dit so geniet.

Ek sal vir seker River Cottages aanbeveel, ons was 'n groot groep met klein kinders en tieners en almal het hul gate uit geniet. Ons is naby rivier en alles is daar wat mens nodig het. Ons kom vir seker weer terug.

Annalene C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene C

Groot, gerieflike huis waar 12 mense gemaklik kan bly sonder om beknop te voel.

Die huis is teenaan die rivier geleë. Lieflike uitsig oor die rivier. Rustige omgewing maar tog naby aan die Parys middedorp. Was vriendelik ontvang en ons huis was elke dag skoongemaak, selfs op Sondag.

Angelique M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Baie lekker en rustig maar meer vermaaklikheid/fasiliteite sou lekker gewees het om besig te bly. Moes heeltyd van oord af ry om besig te bly/dinge te kry om te doen.

Marius L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie skoon, veilig diere vriendelik en mense baie gasvry, genoeg swemgeriewe en braaigeriewe.

Louis L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik bereikbaar, stil en netjies.

Die bespreking, inboek en verblyf het seepglad verloop. Dis slegs 2 - 3 km vanaf Parys middedorp met teerpad tot by die hek. Omdat ons vir ons 3 nagte (midweek) die enigste gaste was, het die eienaar ons heeltemal gratis (sonder dat ons daarvoor gevra het) opgradeer na 'n groter eenheid naby die rivier en swembad. Dit was 'n aangename verrassing. Ons eenheid was nie 5-ster luuks en modern nie, maar prysgewys waarde vir geld, skoon en daagliks gediens. Marlouise (bestuurder) en haar personeel was te alle tye vriendelik en behulpsaam.

Deirdre B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid geniet.

Groter yskas. Warm water.

Sonika S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika S

Verblyf was heerlik! Fantastiese huis en baie ruim!

Die huis is groot en ruim. Beddens en badkamers was mooi skoon. Ligging is perfek en sal weer by hulle bespreek. Visvang en roei op die rivier met 'n pragtige swembad was die beste aktiwiteite vir ons as familie.

Nomsa M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa M
Saam met vriende

The staff is friendly and warm welcoming.

The rooms are clean and fresh. The service is excellent. Our every request was attended to. The facility is Eco-friendly.

Alex D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D
Gesin met klein kinders

Was rustig, ontspannend en net wat ons nodig gehad het.

Was 'n heerlike tyd, pragtige plekkie. Alles was perfek!

Sarah D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah D

Aangenaam.

Heerlik. Net jammer van die rumoerige bure wat met 'n blêrkas op ons laaste dag ingetrek het.

Khomotso N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khomotso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a wonderful weekend stay at River Cottages.

River cottages is one of the best places to go when you want time off everything.

Frikkie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gerus, gebraai en vis gevang, die weer was ongelukkig nie vir swem nie.

Dis naby die dorp Parys as jy iets vergeet of vir inkopies. River Cottages se bierglase is baie duur, per ongeluk een gebreek (R40-00).

Jacques P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenhede, in rustige omgewing en naby geleë aan winkels as mens iets benodig.

Was eerste keer by River Cottage gewees vir een aand, sal definitief weer terug wees. Het great twee slaapeenhede in baie rustige omgewing, met swembad, braaigeriewe en alles wat mens nodig het, moet net eie kos en drinkgoed saamvat, sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel en weer vir langer wil gaan bly.

Danie J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Heerlike rustige atmosfeer en 'n ruim huis.

Baie lekker verblyf, ruim geriewe vir groepe van tot 15. Rustige atmosfeer aan die oewer van die Vaalrivier.

Adille S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adille S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek baie klein en beknop binne. Ver van die rivier af.

Sien sterre.

River Cottages's terugvoer

Good day.

This is astounding. We are quite specific on all advertising platforms that the 2 sleeper units are about 200m away from the river.
Unfortunately this miscommunication could only have come from guests not reading the description correctly.
As for the ratings for the other criteria, we have no explanation. You just have to see our other customers reviews and you would know that this review is not true or possible. The customer got exactly what we promised on our websites and not an ounce less.

River Cottages
Lereze M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lereze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en lekker.

Die diens was goed en spoedig, die kamers en badkamers is skoon. Dit is die perfekte plek om te ontspan, baie mooi uitsig oor die rivier en self diere om te sien. Sal weer teruggaan.

Sanet S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Awesome, dit was vir ons almal baie lekker en ons sal dit weer doen.

Die diens was fantasties, die blyplek was skoon, netjies, ruim. Ons het regtig baie lekker gebly en ons sal dit beslis weer doen. Die mense daar is baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel. Wow! Wow! Wow!

Gerald B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf.

Net die plek vir iemand wat 'n rustige tydjie by die rivier wil deurbring. Eenhede is ouerig maar skoon en netjies.

Tanya S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met tieners

'n Rustige maar tog avontuurvolle naweek.

Die perseel en kamer is skoon en gerieflik. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik en laat mens tuis voel. Ek sal definitief weer gebruik maak van hul diens want sulke diens is baie skaars in ons land.

Paul B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Net naweek, maar lekker gebly en gerus met 'n fliek op die TV en pizza (van Parys wat so 5 min weg is). Daarna lekker geswem in swembad langs rivier en gebraai. Sjoe! Wat 'n geseënde rustige naweek net 1,5 uur weg van JHB.

Thabo N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very lovely place to be at and have peace of mind away from home.

We really loved all the activities.

Wilma M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, behalwe as jongmense sonder toesig erg lawaai by swembad, en hul drank bottels daar laat rondlê.

Ons het 'n probleem gehad met warm water in die storte, Shaun het baie hard probeer om dit reg te maak, maar tevergeefs. Marlouise was baie behulpsaam met enige iets. Slegte reuk het ons die laaste aand getref en honderde muskiete in ons kamer gewees. As ek weer gaan, sal ek by die 2-slaapkamer-eenhede bly, klank is baie minder daar, en dit lyk "cosy". Die skoonmakers is juwele, vriendelik en baie goed met hul werk. Was 'n lekker wegbreek en sal weer gaan, maar buite seisoen. Dankie Marlouise, jy is ook 'n juweel en in die regte werk vir 'n mense-mens.

Mariet C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, bietjie verwaarloos.

Was daar vir familiesaamtrek. Sal definitief nie daar vakansie hou nie. Baie rustig as net bietjie wil wegkom.

Gerhard V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en ons het dit baie geniet.

Dit is een van die lekker plekke om weg te breek vir n naweek. Die verblyf was heerlik en die diens was uitstekend. Sal altyd weer gaan.

Ronnie M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opwindend en gasvry.

Ek het my verblyf by River Cottages baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exciting and welcoming.

I really enjoyed my stay at the River Cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, gerieflik en baie lekker net om te ontspan.

Ons het baie lekker hier gebly. Braaiplek en swembad gerieflik naby geleë. Rustige atmosfeer en 'n lekker plek net om te ontspan.

Marlene V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing gewees. Gasvry.

Van die slaghuis tot die reis deur die dorp en terug River Cottage toe was absoluut 'n aangename ervaring gewees.

Marietjie B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie B
Saam met vriende

Kamers is baie basies.

Dis soos kamers êrens in die veld. Ver van die rivier af. Baie basies, alles wat jy nodig het, maar dit voel of mens in 'n buitekamer plak. Die bure was baie raserig by die swembad en het die plek oorgeneem. Ons moes ons planne om te braai laat vaar en 'n klomp geld uitgee op uiteet in die dorp. Teleurstellend.

River Cottages's terugvoer

This is the type of thing that happens when guests don't read the information supplied in the booking system, which clearly states the 2 sleeper units are 200 m away from the river. If the client looked at the pictures they would have known exactly what to expect.

River Cottages
Vivien C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

The fishing spots were nice and neat and there is a lot of shade provided. The client service was excellent and everyone were friendly. We enjoyed the rafting group coming through as this was very entertaining watching them launching into the river. The cottage was clean, neat and very spacious for two. All the catering equipment was provided. Parys is a mere 10 km away and very close by.

Amanda B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, pragtige oord in wording.

Baie netjies en skoon. Gaan pragtige oord wees wanneer hulle klaar is met die oord. Baie vriendelike ontvangs gehad, dame by ontvangs het dadelik gereël vir enkelbed wat nie met aankoms in wooneenheid was vir 12-jarige kind nie. Daar is egter net een probleem: nr 2 het 'n muf reuk in wat baie erg is en hulle moet definitief werk maak daarvan. Ontvangsdame het gesê dis kompos wat op die gras ingewerk is, maar toe ons vriende maak met nr 1 en nr 6 se mense en ons die komposreuk noem, het hulle ons in hulle eenhede laat ingaan en dit het glad nie so geruik nie. Toe hulle egter in ons eenheid ingaan het hulle dadelik toe hulle by die voordeur gekom het gesê, nee, iets is fout daar binne. Daar is 'n geweldige slegte reuk.

River Cottages's terugvoer

Hi,
Thanks for the review. With regards to the smell we are dumbfounded as it is now no longer there. We did use kraal manure that week and the garden is just outside the units back window. Unfortunately, apart from that we have no other explanation.

River Cottages
Philine P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philine P
Saam met vriende

Lekker ingerig vir baie mense. Mooi uitsig en ruim. Boma en afdak baie oulik.

Baie lekker plek, goed ingerig. Sal verseker weer bespreek. Lekker om die boma en onder die afdak gekuier! Al wat bietjie gepla het, party van die beddens sak erg in. Ook, die ligte buite is skerp en skyn in die aand in die kamer in wat slaap bietjie pla.

Veronica F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed begin met verkeerde eenheid maar beter geëindig.

Ons is in 'n ongelooflike klein plekkie gesit. Na ons gaan kla het is ons geskuif. Hulle aanwysings was ook baie sleg en ons het ure gesoek na plek! Maar dit het beter geëindig. Ook nie warm water gehad nie!

River Cottages's terugvoer

Hi,
The client did get lost and we did try for hours to get him to us, but it did not help that he did not know where he was, so it was impossible to give him directions. The client was booked for a rondavel unit which was just R500 per night and got exactly what he paid for. We swapped him into a bigger unit, at no charge, as he also had 3 dogs with big beds to accommodate. Yes, we did have a gas geyser issue that unfortunately plagued us on the weekend and the control unit could only be replaced by the service provider on Monday.

River Cottages
Sonja V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Ontvangs en kommunikasie was baie goed. Huise (beddegoed / kombuisware) was skoon.

Ons het nog elke keer as ons Lekkeslaap gebruik vir eninge besprekings baie gelukkig gewees met akkommodasie wat hulle aanbeveel en River Cottages was ook so.

Karin G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Saam met vriende

Het baie lekker gebly.

Netjiese skoon blyplek. Sal dit aanbeveel.

Ben V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig by River Cottages.

Baie bekwame en hulpvaardige bestuurspan en geen probleme gedurende verblyf by River Cottages nie. Ons het lekker ontspan en kan hulle aanbeveel. Dis baie na aan Parys, maar met geen dorpslawaai nie.

Marnie L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik.

Elsie A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsie A

Te basies want fyner detail was nie daar nie.

Die badkamers het geen plek om jou toiletware te bêre nie. Baie stof en spinnerakke. Ons bure het tot in die oggendure partytjie gehou sodat ons nie kon slaap nie en daar was geen warm water die volgende oggend nie.

Jaco D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ons verwag het!

Sien die sterre!

Braam C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld!

Die plek is netjies en skoon. Baie stil en dit is beslis die moeite werd om daar vis te vang. Ek het 'n paar groot karpe gevang. Die personeel is regtig baie vriendelik en behulpsaam sal River Cottages enige tyd vir enige een aanbeveel.

Eddie A - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en ontspanne, vriendelike gasvryheid en skoon en volledige verblyf.

Die ligging is fantasties en daar is baie mooi toegeruste afdakke langs die water. Die skoon en heerlike verblyf is net 'n plesier om in te kom rus. Ek sal definitief weer gaan kuier.

Adele F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Saam met vriende

Heerlik!

Die kliëntediens was fantasties!

Ina H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik skoon en netjies.

Swembad kon skoner gewees het, maar ons kon nogtans swem.

Sandra B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra B
Gesin met tieners

Rustig!

Al die nodigste was daar. Die plek is net hopeloos te duur. Daar is luukse lodges wat minder as dit vra. Yskas te klein, moes elke dag dorp toe vir kos en ys. Geen plek om te sit en TV kyk. Een kamer baie klein en het geen hangkas of bedkassies nie. Een kamer en een badkamer het geen vensters nie. Buiten dit het ons lekker gekuier.

Cormé V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cormé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great facility, but dissapointed that we were not as close to the water as implied.

Kevin was truly a great host, we had a double booking at our previous destination and after phoning Kevin he immediately said he would make a plan to accommodate us. A great big thank you to Kevin for your understanding and swift action. We were however disappointed that the chalets were not as close to the water as the website and pictures implied, we had to drive to and from the river packing up or out every time we would like to do some fishing. No ablution facilities provided at the braai places at the river (pictured) thus we needed to drive to our chalet either leaving everything unattended or packing up. I would also suggest that they state clearly that the chalets are not free standing but attached to one another, we could hear our neighbours and their children constantly and we had no privacy with everybody walking by. The staff on site are very friendly and helpful.

River Cottages's terugvoer

Dear Cormé,

We are glad to have been able to assist you and we note your comments and would like to respond as follows:

We make it clear on the TravelGround/LekkeSlaap listings and all agent websites that all our 2 sleeper units (like you had) is 200m away from the riverfront. So in that respect we were very clear and it seems that you might have missed it. Your point on indicating freestanding units or not has never been an issue until now and we will look into how we incorporate that into our description although all pictures clearly show that they are not freestanding. With regards to ablutions our hands are tied. We are not allowed to build septic tanks within 100m of the river anymore. This would make it the same as going to your unit and redundant as we do not take in day visitors.

We do appreciate your feedback and will factor in your contribution to any future improvements and developments.

River Cottages
Thinus K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nie privaatheid in die kothuise as jy vir 2 bespreek nie.

Ideale plek vir 'n groepbespreking. Die terrein en swembaddens word baie goed in stand gehou. Nie aan te beveel as net twee mense vir 'n wegbreeknaweek wil gaan nie.

Buks V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Buks V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en mooi, maar kan opgradeer op veiligheid.

Daar is geen veiligheidshekke by Charley's nie. Jy kry nie alles wat die webblad belowe nie.

Neels T - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Sien die sterre.

Delareyz S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Delareyz S
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, maar nie die geld werd nie.

Die huise kort regtig bietjie "homey touches" en was nie baie skoon nie. Daar is net 'n doodgewone sementvloer sonder matte of mooi teëls. Die swembad-area en tafel en stoeltjies by die rivier is baie oulik, maar ons dink julle kan regtig die huisies bietjie mooier en gemakliker maak.

Adele J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to just relax, close to nature.

We enjoyed our stay and would return to spend more time there.

Ria E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike oord vir wegbreeknaweke of weeksdae.

Lekker rustig en het elke dag baie geniet. Baie heerlik en rustig in die natuur. Lekker visgevang en daar is baie verskeidenheid. Die oord is ook baie mooi en mense baie vriendelik.

Lucinda S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S
Gesin met klein kinders

Diens was puik!

River Cottages was heerlik rustig en ontspannend. Ons het niks kortgekom nie, en elke versoek aan die bestuurder is dadelik en met groot bereidwilligheid vervul. Uitstekende bestemming vir gesinne met kinders, wat net wil ontspan en die natuur geniet!

Wessel P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagplek tydens 'n fietswedren.

Baie netjies en baie skoon.

Venetia F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Venetia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Vrydagaand, toilet stukkend. Sondagoggend, geen water. Toegerus met die mees basiese benodigdhede. Inventaris onvolledig. Die slaapbank was stukkend. Die tafel is wankelrig. Swak!

River Cottages's terugvoer

Good day Venetia,

Thank you very much for your feedback.

I would like to clarify the toilet was not broken, the water filled slower than expected. Nevertheless we called in a plumber to look into it.

The Sunday morning water issue was due to a burst pipe which was fixed in 10 minutes. Unfortunately this was an issue we could not foresee happening, but still tried to fix as soon as possible to keep any inconvenience to a minimum. You were in a hurry and left just before it was fixed.

We offer to guests exactly what is promised on our website as far as furnishings are concerned. All other comments made by you were addressed, although it would have been appreciated if you mentioned your concerns while you were here, in order for us to address it much sooner.

Regards,
Kevin

River Cottages
Riaan H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was ongelukkig vuil en vol goggas.

Geen deur op toilet nie.

River Cottages's terugvoer

Hi Riaan,

Kindly be advised the goggas you mention is unfortunately part of the natural environment and they can appear within minutes.

We can confirm our cleaning staff cleans on property on a daily basis and we can confirm we have installed new sliding doors regarding the toilets.

Our staff members take their roles in our industry very seriously and try every day to provide that quality customer service.

Thank you for your feedback.

Regards,
Kevin

River Cottages
Amanda J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Die eenhede het dringend 'n opgradering nodig.

Die huisie was mooi skoon, maar ongelukkig moes ons die hele naweek, wat baie koud was, met koue water en komberse wat vol goggas was klaarkom. Die skoonmakers het gif in die kas die Saterdagoggend kom sit maar ons was te bang om die komberse te gebruik aangesien die goggas klaar in die komberse was. Nadat die skoonmakers die huisie skoongemaak het moes ons uitvind dat nie een van die vullisdrommetjies in die huis uitgegooi en skoongemaak is nie. Die deur kon nie sluit nie en moes ons die naweek met 'n oop deur deurbring.

River Cottages's terugvoer

Dear Amanda,

Thank you for your feedback. We are extremely sorry about the cold water. As fate would have it the geyser decided to pack in at our busiest time and we could not get somebody in to fix it until Monday.

It seems with all the un-seasonal rain, ants decided to invade our cupboards in your unit. According to my manager, she removed the blankets before treating the cupboards with insecticide and left the blankets out of the cupboards for you. According to her the blankets were not infested with ants and it was checked.

As far as the lock is concerned, that should have simply been replaced. I will take this up as a non-performance issue with my on-site manager. Nevertheless we would like to apologize for all your inconveniences and it should never be that way.

We would like the opportunity to give you another weekend with us, at no charge, so that you may have the experience we intended you to have. Please forward us dates and I will book you if the units are available.

River Cottages
Michelle P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige omgewing waar 'n mens kan ontspan.

Dalk kan voorsiening het gemaak word vir 'n gemaklik sitplekkie by elke eenheid self.

Moses M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M
Saam met vriende

What an awesome time and place we had.

Great place indeed and perfect location.

Rene K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Saam met vriende

Relaxing!

Was just awesome to relax and enjoy the beautiful view.

Kobus J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon en rustig! Absoluut die moeite werd.

Die mense was vriendelik, baie behulpsaam, en die klagtes wat ons gehad het is onmiddellik reggestel en verwyder. Sal definitief weer hier tuis gaan.

Marina S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place!

We enjoyed our stay, clean and very neat accommodation. Thanks to Ester and her staff you are very professional and you made us feel welcome. The only negative is that the pillows aren't comfortable.

Martie K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Martie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Ons het drie eenhede bespreek en twee van die drie het nie lopende water gehad nie. Die toilette en stort kon dus glad nie gebruik word nie. Die water van die derde eenheid het gestink. Dit het geruik asof die water direk uit die rivier gepomp word.

Werner H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Saam met vriende

Uitstekende wegbreek.

Baie lekker wegbreek met goeie vriendelike diens. Ons sal definitief weer gaan.

Madeleine D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Madeleine D
Saam met vriende

Het nie regtig rivierfront gehad soos belowe. Rivier is ongerieflik om by uit te kom van die kothuis af.

Die waaiers kort ook aandag. Ek sou ook aanraai dat hulle meer beligting buite by braai-area met elektriese gogga-vangers installeer.

Ida B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ida B
Enkelreisiger

Accommodation very basic for price we paid.

The accommocation is very basic but has everything that you need. I felt it to be overpriced - R1200 for the unit. We usually stay in apartments in this price range and the standard of this accommodation was not in line. It is advertised as a two bedroomed apartment, but it has 1 full bedroom and sleeping facilities in the lounge area. The manager Ester van der Walt responded quickly to certain problems that we had which we appreciated.

Louise S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie goed.

Kevin is ook baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Ria S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Thank you for being able to accomodate us on short notice. We appreciated it

It was very quiet and nice, ideal for a pleasant nights rest. The accommodation is nice and clean and there were no loud noises. Thank you for accommodating us. Only small issue is that your TV does not play.

Ria P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria P
Saam met vriende

Naweek

Ons het in 'n gedeelte van die groot huis gewoon met net 'n geslote deur wat ons skei van gaste wat die res van huis huur. Jy kon elke word hoor wat hulle sê en daar was ook babas wat ons nagrus versteur het. Die kwaliteit van die toerusting in die kombuis is uiters swak en breek met gebruik. Die bestuurder was baie behulpsaam en het Saterdagoggend slotte kom vervang en stoele reggemaak.

Anneline H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, it was quite close to Parys.

We would have like some adventures ,maybe games or a bar to enjoy a drink at to met some people and do more. Maybe a fence around the area for the safety of the visitors. Otherwise, a good stay.

Tersia G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Marius M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Lovely.

We were 14 bikers who stayed over for the weekend. Kevin and Kobus catered for all our needs and we found the house and facilities were exactly what we were looking for. I would recommend this facility to anyone. The site was well established and we found the grounds clean and adaquate.

Madelein V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein V

Bure het tot 2 uur in oggend gekuier met harde musiek.

Daar is twee toilette vir 12 mense, maar een van die toilette het nie gewerk nie. Die ogggend toe ons wakker word was alle waterkrane gevries wat ons dus sonder water gelaat het. Ek is seker dit gebeur gereeld in die winter - sou dit waardeer as daar 'n 5 liter bottel met water in huis kon wees om vir die probleem te kompenseer. Sal nie weer bespreek by River Cottages nie.

Rina M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rina M

Het meer verwag in terme van die chalet self - kort aandag vir instandhouding

Met aankoms het die toilet en DSTV nie gewerk nie, 2 van die kussingslope was vuil en die emmer met besem en mop het sommer in die slaapkamer gestaan. Dit was baie koud en die plekkie het nie matte in nie en ons kon nie die heater gebruik nie want dit bly die krag uitskop. Die chalet self is definitief nie geskik vir koue wintermaande langs die rivier nie. Die slaapkamer en badkamer was baie beknop ook. Dalk lyk die ander chalets beter.

Sue W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sue W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So-so

Die klientediens was goed. Die bed onmoontlik om op te slaap omrede hulle 2 enkelbeddens teen mekaar skuif Die stort se drein was verstop van dag een af, sal beslis nie weer besoek aflê nie.

Abraham S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham S

'n Lekker rustige plaasomgewing!

Die familie het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Ria J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria J

'n Perfekte wegbreek-naweek!

Die eenheid was netjies en skoon. Die bestuurder, Kobus de Meyer, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer kom vir 'n lekker, rustige wegbreek.

Julius B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius B

Eersteklas akkommodasie!

Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en netjies. Alle bybehore vir kosmaak en braaivleis was daar. Lekker ontspan langs die Vaalrivier terwyl ons gehengel het. Naby Parys geleë. Sal dit definitief weer besoek en wegbreek vir 'n naweek. Dankie aan Kobus vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

Loraine V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met vriende