Parys Akkommodasie by River Cottages | LekkeSlaap
+121

River Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2-Slaapkamereenheid
Selfsorg. Sluit linne en handdoeke in.
4-Slaapkamereenheid
Selfsorg. Sluit linne en handdoeke in.
Rivierkothuis 2
Selfsorg. Sluit linne en handdoeke in.
Rivierkothuis 1
Selfsorg. Sluit linne en handdoeke in.
Rivierkothuis 3
Selfsorg. Sluit linne en handdoeke in.
Belasting en Ekstras

'n Breekskadedeposito in kontant word vereis; dit sal terugbetaal word as geen skade aangerig is nie. Die bedrag hang af van die eenheid wat gehuur word:

Eenheid met slaapplek vir 2: R200
Eenheid met slaapplek vir 4: R300
Rivierkothuise: R500

'n Minimum van 2 dae se verblyf word oor naweke (Vrydag en Saterdag) vereis.
Let asseblief daarop dat ons klein kinders akkommodeer deur 'n ekstra stapelbed te voorsien - slegs op versoek.
Alle kwotasies uitgereik is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer jy bevestig en die nodige deposito betaal.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 19 Kopjeskraalweg, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzFlOWE3LTJhMjktNDQwYy1iNGNmLTU5YTA3ODM5MTcwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 ERF 19 Kopjeskraal Road Parys 9585 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.905125 27.429744444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za