- 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - PO Box 97448, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
River Crossing Lodge bied bed-en-ontbyt en is in Windhoek geleë. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek en 'n basis om die omliggende besienswaardighede te verken.
Verblyf by River Crossing Lodge bestaan uit 20 chalets. Hierdie eenhede bied slaapplek vir tussen 2 en 3 persone en is ingerig met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en gratis toiletware.
Ontbyt word in die restaurant bedien, waar middagete of aandete teen 'n ekstra koste bestel kan word. Daarbenewens beskik die lodge oor 'n buitelug swembad, gratis WiFi en 'n kroegarea.
Vir die sakereisiger kan vol- of halfdag konferensiepakkette vir afgevaardigdes gereël word. Ander privaat sosiale geleenthede kan ook voorsien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenhede het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort en komplimentêre toiletware. Twee van dié eenhede se en suite-badkamers het baddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders van 0 tot 4 bly gratis.
Kinders van 5 tot 12 jaar betaal N$412,00.
Halflosies kan gereël word en dit sluit die volgende in:
Aandete, bed, en ontbyt.
Volle losies kan gereël word en dit sluit die volgende in:
Ontbyt, middagete, aandete, en akkommodasie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bied slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daars 'n en suite-badkamer met stort en komplimentêre toiletware. Twee van dié eenhede se en suite-badkamers het baddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders van 0 tot 4 bly gratis.
Kinders van 5 tot 12 jaar betaal N$412,00.
Halflosies kan gereël word en dit sluit die volgende in:
Aandete, bed, en ontbyt.
Volle losies kan gereël word en dit sluit die volgende in:
Ontbyt, middagete, aandete, en akkommodasie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- 2-Enkelbedkamers
- B&B
- Dubbelkamer